‘Kanker is nie die einde van menswees nie’
Nadat hy met maagkanker gediagnoseer is, het medici ds Darius Botha nege maande gegee om te lewe. Dit is nou twee jaar later en Botha het pas sy doktorsgraad suksesvol verdedig: Prediking en die mens geaffekteer deur kanker. Marileen Steyn het met hom gesels. Darius Botha stap al ’n lang pad met kanker. Sy tweeling […]
‘Kanker is nie die einde van menswees nie’ Lees verder
Artikels





