Nadia Marais | ’n Bonhoeffer-oomblik?
Die Duitse teoloog Dietrich Bonhoeffer (1906-1945), bekend vir sy verset teen die Nazi-regime van sy tyd, sou byna presies 80 jaar gelede – op 9 April 1945 – in Flössenburg gehang word vir sy rol in ’n komplot teen Adolf Hitler se lewe in 1944. Bonhoeffer se lewe, dood en teologie sou natuurlik ’n belangrike […]
Nadia Marais | ’n Bonhoeffer-oomblik? Lees verder
Gedagtes oor kerkwees Gewild