‘Ek het mense nodig wat anders is as ek’
“We pray that your presence with us will make us uncomfortable until we start to make changes.” So het ds Rose Abbey gebid tydens die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke se Bi-regionale Konsultasie. Verteenwoordigers van gereformeerde kerke uit Afrika en Noordoos-Asië het in November 2015 in Ghana ontmoet om saam te onderskei wat die Here vir […]
‘Ek het mense nodig wat anders is as ek’ Lees verder
Gedagtes oor kerkwees