Nadia Marais | Oorlog en gerugte van oorlog: Geseënd is die vredemakers
Oraloor word ons gekonfronteer met oorlog en gerugte van oorlog. Volgens die Kopenhagen Vredesverslag (2025) woed daar wêreldwyd meer as 50 gewapende konflikte, waarvan 11 volskaalse oorloë is. Volgens hierdie verslag is dit die grootste hoeveelheid gewapende konflikte sedert die Tweede Wêreldoorlog. Die Switserse teoloog Karl Barth sou in 1951, in sy Kerklike Dogmatiek III/4 […]
Nadia Marais | Oorlog en gerugte van oorlog: Geseënd is die vredemakers Lees verder
Gedagtes oor kerkwees


















