Die geskenk van alleenheid
In die fliek Seeking a friend for the end of the world (2012) speel daar ’n toneel af waarin die hoofkarakter, Dodge, se vriende daaroor stry of hy alleen is, en of hy alleen gaan sterf wanneer die wêreld tot ’n einde kom. Hy word gevra of dit hom pla dat hy alleen gaan sterf, […]
Die geskenk van alleenheid Lees verder
Rubrieke


