Die geskenk van die dood
In die Zeitz MOCAA, die kunsmuseum in Kaapstad, vertoon ’n aangrypende kortfilm deur die Zimbabwiese kunstenaar Kudzanai Chiurai, genaamd Moyo (2013). In hierdie fliek word Michelangelo se klassieke Pieta-standbeeld geherinterpreteer: sowel Maria as Jesus word daarin as swart vroue uitgebeeld. Terwyl Maria na Jesus se kruisigingswonde omsien, sing sy ’n tradisionele Xhosa-begrafnislied: Wakrazulwa ngenxa yam […]
Die geskenk van die dood Lees verder
Nadia Marais

