NG Kerk Aggeneys
Vakature: Leraar op vastetermynbasis. Sluitingsdatum: 16 Februarie 2016. GEMEENTEPROFIEL: Die gemeente Aggeneys is geleë in die Boesmanland, ongeveer 300 km vanaf Upington en 115 km vanaf Springbok. Dit is ’n myngemeenskap. Die lidmaattal van die gemeente tel 113 en die kinders 37. Die gemeente het ses dorpswyke met een plaaswyk. Die verste besoekpunt is ongeveer 60 […]










