Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Burgersdorp

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Leraar (kontrakpos) – Hersienbaar

Sluitingsdatum: 15 April 2016.

Die vakature ontstaan in hierdie gemeente aan die einde van Maart 2016 wanneer die huidige leraar emeriteer.

Gemeenteprofiel:

  • Plattelandse gemeentein die Oos-Kaap, ongeveer 260 km vanaf Bloemfontein en 60 km vanaf Aliwal-Noord.
  • Gemeente bestaan vanaf 1846.
  • Lidmaattal: 510 belydend, 135 doop wat in 18 dorpswyke en ses plaaswyke woon. 310 lidmate ouer as 50 jr, 140 belydende lidmate is op plase.
  • Die gemeente beskik oor slegs een leraarspos wat tans vakant is.

Leraarsprofiel

  • Skrifgetroue en inspirerende prediker met ’n gemaklike preekstyl en gemeente-ervaring.
  • Pligstaat met Artikel 9 as basis.

Vergoeding:

  • Volgens die Oos-Kaap se sinodale riglyne.
  • Pastorie is tans beskikbaar.

Aansoeke:

Stuur ’n verkorte CV asook kontakbesonderhede van drie referente elektronies na: ngkburgersdorp@vodamail.co.za met verwysing: Vakature: Leraar.

U moet beskikbaar wees vir ’n onderhoud en moontlik ’n preekbeurt.

Navrae:

Blaar Coetzee (Leierouderling) 082 694 6746.

Liana van Aardt (Skriba) 051 653 1743 Di-Vr 8:30-13:00.

Sluitingsdatum: 15 April 2016.

Diensaanvaarding: So gou as prakties moontlik na suksesvolle onderhandelinge.

Die kerkraad behou die reg voor om nie noodwendig ’n aanstelling te maak uit die aansoeke wat ontvang is nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top