Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Kerkbode

NG Moedergemeente Mosselbaai: Voltydse permanente medeleraarspos

UITNODIGING OM SAAM MET ONS GOD SE ROEPING UIT TE LEEF “Ons is nie in die eerste plek op soek na ’n kandidaat nie. Ons is biddend op soek na die persoon wat die Here reeds voorberei het om saam met ons sy roeping in Mosselbaai uit te leef.” Voltydse permanente medeleraarspos Sluitingsdatum: 7 September […]

NG Moedergemeente Mosselbaai: Voltydse permanente medeleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Ná die dood van ds Keydy O’Callaghan skryf oud-kollegas by Caritas Gemeenskapsfokus: "Rus sag, ds Keydy. Dankie vir die skadu wat jy gebied het, vir die mense wat jy opgetel het en vir elke lewe waarin jy hoop geplant het."

In Memoriam: Caritas Gemeenskapsfokus bring hulde aan ds Keydy O’Callaghan: ’n Reus van ’n mens het stil geword

Ná die afsterwe van ds Keydy O’Callaghan skryf Maatje Brand, die bemarkingsbestuurder van Caritas Gemeenskapsfokus: Daar is mense wat deur jou lewe stap, en dan is daar mense wat spore in jou lewe trap. Ds Keydy O’Callaghan was só ’n mens.   Keydy is op 20 Desember 1960 gebore en het in Februarie 2021 by

In Memoriam: Caritas Gemeenskapsfokus bring hulde aan ds Keydy O’Callaghan: ’n Reus van ’n mens het stil geword Lees verder

In Memoriam

NG Gemeente Ellisras-Wes: Voltydse leraar

Die kerkraad van NG Ellisras-Wes wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 15 September 2026. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Ellisras-Wes (Weskerk) is geleë in Onverwacht, Ellisras (Lephalale), in die hartjie van die Bosveld. Ons is ’n lewendige, hartlike gemeente wat nie net wil “kerk toe gaan” nie, maar werklik

NG Gemeente Ellisras-Wes: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Gemeente: Voltydse leraar (of diensleraar)

Voltydse leraar (of diensleraar) vir jeugbediening Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie is ’n voorstedelike makrogemeente in Centurion, Gauteng, wat al die gemeenskap vir meer as 40 jaar bedien. Ons is ’n geloofsfamilie wat saam Christus ontdek en leef. Ons is deur die Gees oortuig om biddend en met ons Godstories alle mense met liefde te bedien.

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Gemeente: Voltydse leraar (of diensleraar) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Fay van Eeden deel haar wenke vir plastiekvermindering: Ons het ons skottelgoedsponse en -lappies vervang met produkte wat van hemp, bamboes en hout gemaak is. Ons het ook ons eie skoonmaakmiddels en skottelgoedmasjien-seepblokkies gemaak. Ons het verbasend baie resepte op die internet gevind. Hier lê nog vir ons werk voor. Foto: Verskaf

Omgewing: Toe word ons gróót doelwit vir plastiekvry-leef ’n uitdagende avontuur

Miljoene mense neem jaarliks aan Plastiekvrye Julie deel deur “nee” te sê vir enkelgebruik-plastiek. Vanjaar het Fay van Eeden en haar gesin vir hulleself die uitdaging gestel om heeltemal plastiekvry te leef. En wat ’n uitdaging was dit nie!   Ons het aan die begin van die maand vyf doelwitte gestel en nou aan die

Omgewing: Toe word ons gróót doelwit vir plastiekvry-leef ’n uitdagende avontuur Lees verder

Artikels
Een van die praktyke wat wêreldwyd met Pat Keifert (regs) se werk verbind word, is 'Wandel in die Woord'. In ons konteks dikwels bekend as ’n luisterende omgang met die Woord. Dit het iets kernagtig van Pat se teologie beliggaam: die kerk se roeping begin nie by ons planne en strategieë nie, maar by luister – na God, na die Skrif, na mekaar en na die mense en gemeenskappe waarheen God ons stuur. Foto: Verskaf.

Huldeblyk aan Patrick R Keifert: ’n Teoloog wat die kerk geleer het om te luister

Pat Keifert se nalatenskap leef voort in gemeentes wat begin vra het, “Waar is God reeds aan die werk – en hoe word ons genooi om daarby aan te sluit?” skryf Frederick Marais en Nelus Niemandt.   Met die afsterwe van prof. Patrick R. Keifert op 6 Augustus 2026 het die wêreldwye kerk een van

Huldeblyk aan Patrick R Keifert: ’n Teoloog wat die kerk geleer het om te luister Lees verder

In Memoriam

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 7 Augustus 2026)

Hierdie kennisgewings is op 7 Augustus opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr P (Pieter) Kruger van Witfield na NG Kerk Sinode Hoëveld as algemene kantoorbestuurder. AANVAAR Ds N (Nadine) Bronkhorst van Rustenburg-Bergsig na George. WES-KAAPLAND AANVAAR  Ds Nadine Bronkhorst van Rustenburg-Bergsig het die beroep na die NG Moedergemeente George aanvaar. Bevestiging vind plaas

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 7 Augustus 2026) Lees verder

Amptelik

NG Kerk Worcester-Vallei: Voltydse leraar

Voltydse leraar Sluitingsdatum: 28 Augustus 2026. Die NG Kerk Worcester-Vallei stel in biddende afhanklikheid ’n vakature bekend vir ’n voltydse leraar (posvlak 1 tot 5) met ’n fokus op die jeug- en familiebediening. Enige gelegitimeerde leraar asook finalejaar student wat aan die einde van 2026 gelegitimeer gaan word, is welkom om aansoek te doen. Gemeenteprofiel

NG Kerk Worcester-Vallei: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures
Ds Janke Hurter is jeugleraar by NG Berg-en-Dal in Bloemfontein. Sy was een van die deelnemers by vanjaar se skryfslypskool (28-30 Julie) onder leiding van Kerkbode en die NG Kerk se Taakspan Navorsing. Hierdie skrywe is deel van 'n reeks wat insigte uit die jongste navorsing ontgin.

Kerkspieël 2026: Is die NG Kerk besig om jongmense vir die kerk te vorm, maar nie vir die wêreld nie?

Hoe vorm ’n geloofsgemeenskap jongmense in ’n wêreld wat vra na ekumene en ‘n sensitiwiteit vir ons unieke Afrikakonteks? vra Janke Hurter. As jy hoor dat daar van 2022 tot 2026 ’n groei was in die wyse waarop die NG Kerk oor die algemeen haar kategesetyd bestee het om kennis oor die Bybel en geloof

Kerkspieël 2026: Is die NG Kerk besig om jongmense vir die kerk te vorm, maar nie vir die wêreld nie? Lees verder

Artikels
Ons vra hoe ons relevant kan bly, miskien behoort ons eerder te vra of ons nog herkenbaar is as volgelinge van Jesus, skryf Johan Botes.

Kerkspieël 2026: Hoekom ek ongemaklik wil bly met die taal van bemarking en besigheid

Ek is meer bekommerd dat ons puik inhoudskeppers en handelsmerkbestuurders word, maar vergeet het hoe om voete te was, skryf Johan Botes op grond van die jongste Kerkspieëldata.   Daar is ’n sekere woordeskat wat my fisies en geestelik uitput. Sodra iemand begin praat oor die kerk se “branding” of bemarking of bestuur kriewel my

Kerkspieël 2026: Hoekom ek ongemaklik wil bly met die taal van bemarking en besigheid Lees verder

Artikels
Ds Gawie Gouws is ’n leraar by NG Kerk Swellendam. Hy was een van die deelnemers by vanjaar se skryfslypskool (28-30 Julie) onder leiding van Kerkbode en die NG Kerk se Taakspan Navorsing. Hierdie skrywe is deel van 'n reeks wat insigte uit die jongste navorsing ontgin.

Kerkspieël 2026: Gemeentes trek weer laer, maar maak nie mure hoër …

Nuwe navorsing oor die gemeentes van die NG Kerk wys tekens van “laer trek”, maar Gawie Gouws bespeur iets verrassend daarin.   In ’n kwantitatiewe studie onder gemeentelike leierskap, Kerkspieël, wat vir die eerste keer weer in vier jaar verskyn, skep tot twee derdes van NG gemeentes die vermoede dat hulle weer laer trek …

Kerkspieël 2026: Gemeentes trek weer laer, maar maak nie mure hoër … Lees verder

Artikels
Ds Riaan de Villiers is ’n leraar by Groote Kerk in Kaapstad. Hy was een van die deelnemers by vanjaar se skryfslypskool (28-30 Julie) onder leiding van Kerkbode en die NG Kerk se Taakspan Navorsing. Hierdie skrywe is deel van 'n reeks wat insigte uit die jongste navorsing ontgin.

Wat Kerkspieël nie kan meet nie

Die jongste Kerkspieëldata van 2026 is nóg ’n stel statistiek waarmee ons gekonfronteer word en sou waarskynlik baie vrae kon ontlok, en interpretasies kon oplewer, oor die rigting waarheen die NG Kerk in Suid Afrika neig. Ons word daagliks gebombardeer met kommerwekkende statistiek in ons land wat dikwels ons persepsie van ’n toename in die

Wat Kerkspieël nie kan meet nie Lees verder

Artikels
Prof Kobus Schoeman is lid van die NG Kerk se Taakspan Navorsing en verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat. Hierdie skrywe is deel van 'n reeks wat insigte uit die jongste navorsing ontgin.

Kerkspieël 2026 onthul die stippellyne wat gemeentes sélf moet trek

Voltydse predikante het in die verlede ’n groot rol in die bediening van die gemeente gespeel. Maar die situasie is besig om wesenlik te verander en dit stel nuwe eise aan gemeentes, skryf Kobus Schoeman op grond van omvattende nuwe navorsing oor die gemeentes van die NG Kerk.   Dit is nie so maklik en

Kerkspieël 2026 onthul die stippellyne wat gemeentes sélf moet trek Lees verder

Artikels

Nederduitse Gereformeerde Kerk (Noord-Kaapland): Administratiewe beampte

Vakature: Administratiewe beampte Standplaas: Kimberley Die Sinode van Noord-Kaapland stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van administratiewe beampte ten einde ondersteuning te gee aan die uitvoering van die sinode se roeping deur goeie kommunikasie, verhoudingsbou en die koördinering van die sinode se bedieningswerk. Roepingsverklaring: Die Sinode van Noord-Kaapland leef vanuit die roepingsverklaring:

Nederduitse Gereformeerde Kerk (Noord-Kaapland): Administratiewe beampte Lees verder

Afgehandelde vakatures

Brief | Seisoen van die Skepping: Vertel bietjie wat julle hieroor preek en doen? 

William McKay skryf: Ek het onlangs weer opgelees oor die Seisoen van die Skepping September 2026 en gewonder wat die NGK- en VGK- gemeentes preek of doen as deel van hul eko- rentmeesterskap in die wêreld. Die internasionale en nasionale tema die jaar is Lewende Water vanuit die tempel met Esegiel 47 v 1-12 as

Brief | Seisoen van die Skepping: Vertel bietjie wat julle hieroor preek en doen?  Lees verder

Briewe
Anandie
Ds Anandie Greyling. Foto: Verskaf

Elders gesien | Ontmoet Anandie, die Wes-Kaap se nuwe PSD vir gemeentebediening

“Anandie Greyling droom daarvan dat gemeentes nie eers hoef te wag totdat daar ’n krisis is voordat iemand langs hulle kom staan nie. Dat hulle hul oë sal inoefen om raak te sien waar God besig is, die Godstories in hul eie gemeenskappe sal vier en met geloofsmoed nuwe moontlikhede sal ondersoek,” skryf Wilmi Wheeler

Elders gesien | Ontmoet Anandie, die Wes-Kaap se nuwe PSD vir gemeentebediening Lees verder

Nuus

Tussenin | Het ons hierdie aspek van kerkwees verleer? 

Op die vooraand van die PredikanteSAAMkoms in Augustus dink Zander van der Westhuizen aan wat ’n reis na Turkye hom oor die kerk se wortels geleer het.   Ons neem onlangs ‘n Nuwe Testament-toer na Turkye en besoek Kappadosië. Dit is my eerste keer in dié ongelooflike omgewing. Ek is ietwat uit die veld geslaan

Tussenin | Het ons hierdie aspek van kerkwees verleer?  Lees verder

Tussenin

Brief: Getroue Rentmeesterskap: Hoe ons gemeente behoort te lyk

Gerhard Ferreira van Johannesburg skryf: Die nuwe King V-kode van goeie bestuur is effektief vir jaareindes wat op of na 1 Januarie 2026 begin. Alhoewel die term “rentmeesterskap” nog nooit in die kodes verskyn het nie, vereis King V nou eksplisiete bewyse van kerkrade, ringe en sinodes dat daar aan ’n duidelike visie, strategie en

Brief: Getroue Rentmeesterskap: Hoe ons gemeente behoort te lyk Lees verder

Briewe

Brief: Gemeente het ’n versoek op vooraand van munisipale verkiesing 

Ds Marnette van Rensburg skryf:  Uit Pearly Beach het die behoefte gekom om ’n geleentheid te skep vir gebed vir ons land voor die verkiesing op 4 November. Ons hoor gereeld dat mense sê dat net God ons land kan red. Terwyl ons weet God is nie ’n towerstaffie wat ons kan swaai nie, weet

Brief: Gemeente het ’n versoek op vooraand van munisipale verkiesing  Lees verder

Briewe
Scroll to Top