Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Die Noordelike Sinode se nuwe moderatuur is van links, Louis Lemmer (Addisionele lid), Hannes Bezuidenhout (Aktuarius), Bernice Serfontein (Addisionele lid), Rehan Rheeder (Hoof Uitvoerende beampte), Lizl-Louise Schoeman (Moderator, herkies), Fritz Snyman (Assessor) en Wynand van Niekerk (Uitvoerende hoof Kustodia). Foto: Verskaf

Elders gesien: Nuwe leiers verkies by Noordelike sinodesitting

Die Noordelike Sinode het tydens haar sitting van 18-22 Oktober die nuwe moderatuur verkies. So berig die kommunikasiespan van Noordelike Sinode op Vrydag 23 Oktober via dié sinodale streek se Facebookbladsy: “Die moderatuur neem die strategiese leiding tydens die reses tot Oktober 2030. Die moderatuur dien daarom ook as dagbestuur van die Sinodale Diensraad (SDR). Die Noordelike Sinode se nuwe moderatuur is – V.l.n.r. Louis Lemmer (Addisionele lid), Hannes Bezuidenhout (Aktuarius), Bernice Serfontein (Addisionele lid), Rehan Rheeder (Hoof Uitvoerende Beampte), Lizl-Louise Schoeman (Moderator, herkies), Fritz Snyman (Assessor) en Wynand van Niekerk (Uitvoerende hoof Kustodia).”

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top