Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Nadia Marais

Is Christelike nasionalisme werklik Christelik?

Christelike nasionalisme is nie noodwendig Christelik net omdat dit Christelik genoem word nie, skryf Nadia Marais.    In die fliek Nuremberg (2025), ’n historiese drama wat die verhaal vertel van die bekende Neurenberg verhore van hooggeplaaste Nazi’s vanaf 1945 tot 1949, word Herman Göring gevra wat die aantrekkingskrag van Adolf Hitler – ’n mislukte kunstenaar, […]

Is Christelike nasionalisme werklik Christelik? Lees verder

Nadia Marais

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 Julie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 17 Julie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Ds AD (Attie) Botha (emeritus) van Jansenville na Albanie; ds L (Leonie) Johnson van Haakdoorn as tentmaker na Waverley. OOS-KAAP AANVAAR Hiermee gee die kerkraad van NG Kerk Albanie kennis dat ds Arthur (Attie) Daniël Botha die beroep na NG Kerk

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 Julie 2026) Lees verder

Amptelik
Die groot heldinne uit die geskiedenis is die naamlose vroue – hulle wat nie bekend of beroemd geword het nie, vir wie daar nie standbeelde of monumente opgerig is nie, maar wat in kerk en samelewing ’n onmisbare rol gespeel het, skryf Johan van der Merwe.

Johan van der Merwe: Soli Deo gloria vir die vroue in die kerk

Vrouedag, 9 Augustus, is om die draai. Vir baie is dit ’n polities gelaaide dag, maar dit kan ook meer wees. Dit kan ’n geleentheid wees om onsself te herinner aan die belangrike rol wat vroue in die geskiedenis van die Christendom en daarmee ook in die geskiedenis van die NG Kerk gespeel het. Lees

Johan van der Merwe: Soli Deo gloria vir die vroue in die kerk Lees verder

Johan van der Merwe

Ontmoeting in Malawi met kerkleier wat moes vlug uit SA ontbloot kompleksiteit van oorgrensverhoudings vir geloofsgemeenskappe

Hy dra dieselfde naam as die man van Naomi in die Bybel; die pa van Maglon en Giljon in die boek Rut. Ek en hy het twee dae uitmekaar in Lilongwe, Malawi aangekom – hy Saterdag; ek Maandag; ek op besoek; hy as vlugteling. Ek verskans sy gesig op die foto hierbo, omdat ek hom

Ontmoeting in Malawi met kerkleier wat moes vlug uit SA ontbloot kompleksiteit van oorgrensverhoudings vir geloofsgemeenskappe Lees verder

Artikels
Hoe omvangryk is vaderloosheid en ’n tekort aan biologiese pa’s wat fisies, emosioneel en geestelik teenwoordig is, in Suid-Afrika. En wat kan die SA geloofsgemeenskappe doen om’n transformasie te bring by pa’s in die land?

In Diepte | Hoe omvangryk is vaderloosheid?

Toe Jenny, sy vrou, die prediker ds Cassie Carstens in 2005 oorreed het om ’n 15-jarige weeskind, Abongile, in hulle huis te laat bly, het Abongile hom onverwags “my daddy” genoem. Dit was ’n grondverskuiwende oomblik; iets wat Carstens se “siel in beroering” gebring het. Dit het hom genoop om ’n omvattende Bybelstudie te onderneem

In Diepte | Hoe omvangryk is vaderloosheid? Lees verder

Artikels

NG Gemeente Hugenoot: Twee predikantsposte (Deeltydse onbepaalde termyn)

Twee predikantsposte: Deeltydse onbepaalde termyn Die roeping van Hugenoot-gemeente “Een in Christus sodat die wêreld kan glo” rig al vir etlike jare die bediening van die gemeente. Die gemeente het ’n sterk fokus op die bediening van ouers met kinders en ook ’n seniorbediening. Die gemeente is in die noordelike voorstede van Bloemfontein geleë. Twee

NG Gemeente Hugenoot: Twee predikantsposte (Deeltydse onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 10 Julie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds N (Nadine) Bronkhorst van Rustenburg-Bergsig na George; ds A (Adele) Strauss vroeër van Pellissier na Retief. AANVAAR Ds A (Adele) Strauss vroeër van Pellissier na Retief. WES-KAAPLAND BEROEP Die kerkraad van die NG Moedergemeente George het ds Nadine Bronkhorst van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026) Lees verder

Amptelik
Op Dinsdagoggend 7 Julie het Vossie Botha, Willie Cilliers en Marie Collins saam met nog inwoners van ’n ouetehuis in Pretoria toebroodjies gemaak vir immigrante wat by ambassades in die stad wag op busse om die land te verlaat. Greta van Rensburg, bestuurder by Huis Piek, vertel meer oor hierdie inisiatief in samewerking met die NG Kerk Waterkloof. Foto’s: Verskaf

Uitreik na immigrante in nood | Huis Piek se inwoners wys liefde met grondboontjiebotter en konfyt

Greta van Rensburg, bestuurder by Huis Piek in Pretoria, skryf: In samewerking met die NG Kerk Waterkloof het ’n paar inwoners op kort kennisgewing saamgekom om toebroodjies vir die ongedokumenteerde werkers te maak wat tans by die ambassades wag vir busse om uit Suid-Afrika uit te kom. ’n Mens kon sien: vir sommige was dit

Uitreik na immigrante in nood | Huis Piek se inwoners wys liefde met grondboontjiebotter en konfyt Lees verder

Briewe

Kerk in hof: ‘Dié uitspraak is ’n oorwinning vir geregtigheid’

Gerhard Ferreira van Johannesburg skryf: Kan almal wen uit ’n hofsaak? Dit blyk so. In die onlangse Wes-Kaapse hofsaak, Marius Xavier Coetzee v The Congregation of the Dutch Reformed Church Karatara-Sedgefield and Others (2 Junie 2026), het die saak nie oor die meriete van die aanklagte teen ds Coetzee gegaan nie. Dit het eerder gedraai

Kerk in hof: ‘Dié uitspraak is ’n oorwinning vir geregtigheid’ Lees verder

Briewe

Stories van Hoop: Wanneer die kaart verander (tesame met CMR Gauteng-Oos)

Vir Mia, Hannah en Joshua het die lewe ‘n ander koers ingeslaan as wat enigiemand ooit vir hulle sou toewens*. Hoewel hulle uit verskillende biologiese gesinne gekom het, is die drie kinders saam aangeneem toe hulle nog jonk was. Hulle het ‘n huis gekry om hul eie te noem en ouers wat daarna gestreef het

Stories van Hoop: Wanneer die kaart verander (tesame met CMR Gauteng-Oos) Lees verder

Artikels Vennote
Ds Rehan Rheeder is deur die Sinodale Diensraad (Noordelike Sinode) op 24 Junie 2026 beroep as hoof- uitvoerende beampte van die sinodekantoor. Foto: Verskaf

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 03 Julie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 03 Julie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr BP (Bennie) Marais van Charl Cilliers na Luckhoff; ds HF (Heinrich) Niehaus van Laingsburg na Gordonsbaai; ds R (Rehan) Rheeder van Universiteitsoord na SDR Noordelike Sinode as hoof- uitvoerende beampte; ds SWP (SW) Scott sr (emeritus) van Newcastle na Klerksdorp-Oos.

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 03 Julie 2026) Lees verder

Amptelik

Brief: ‘Kom ons bid vir die vreemdeling wat onder ons woon’

Andreas van Rooyen skryf: Ons lees in die nuus dat ons 30 Junie versigtig moet wees, dat daar oral in die land optogte gaan wees oor al die onwettige immigrante in ons land, want hulle is die probleem. Mense is moeg, mense sukkel, mense wil ‘n beter toekoms hê en dit gebeur net nie. In

Brief: ‘Kom ons bid vir die vreemdeling wat onder ons woon’ Lees verder

Briewe

Brief | Ongedokumenteerdes: Koinonia Netwerk wil gemeentes in brandpunte finansieël ondersteun

Dr Anton Knoetze skryf: In die media is daar wye dekking gegee aan die Ultimatum wat eis dat “ongedokumenteerde” persone teen 30 Junie die land moet verlaat. Die tonele hieroor vertel van teistering en dreigemente. Dit wil voorkom asof die gebeure van 2008, 2015 en Julie 2021 homself moontlik kan herhaal. Wie sou kon dink

Brief | Ongedokumenteerdes: Koinonia Netwerk wil gemeentes in brandpunte finansieël ondersteun Lees verder

Briewe

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 26 Junie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 26 Junie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop RW (Rohan) van Niekerk van Vishoek na Wynberg. AANVAAR Prop RW (Rohan) van Niekerk van Vishoek na Wynberg. WES-KAAPLAND BEROEP Proponent Rohan van Niekerk van NG Gemeente Vishoek is beroep na NG Kerk Wynberg op 02.06.2026. (Petro van Rensburg, skriba:

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 26 Junie 2026) Lees verder

Amptelik

Brief | Kerk in die hof: Hoe lyk ons kerk vir die wêreld?

Dawie de Wet van Die Strand skryf: Die Kaapse Hooggeregshof het bevind (02.06.2026) dat die NG Kerk se tugliggame baie onkerklik opgetree het in die Coetzee-saak. Behalwe vir ’n kort amptelike verklaring waarop reeds gereageer is (DK 11.06.2028), bly die leierskap van die NG Kerk stom en die vrae onbeantwoord rakende hierdie uitspraak. Lees ook:

Brief | Kerk in die hof: Hoe lyk ons kerk vir die wêreld? Lees verder

Briewe

NG Kerk Boksburg-Wes: Deeltydse leraarspos

Vakature: Deeltydse leraarspos Sluitingsdatum: 31 Julie 2026. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk Boksburg-Wes beskik tans oor ’n vakante predikantspos. Dit is ’n deeltydse vastetermynpos ingevolge Reglement 16 met ’n werksweek van ongeveer 25 uur per week. Die predikant se verantwoordelikhede sal geskied volgens Artikel 9 van die Kerkorde, met fokus op geestelike leiding, Woordbediening, pastorale versorging

NG Kerk Boksburg-Wes: Deeltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Brief | Kerk in hof: Hofbevel of halwe aanhaling? Sedgefielder vra sinode om duidelikheid

Nico Basson van Sedgefield skryf: Die aktuarius van die Wes-Kaapse Sinode se amptelike verklaring (DK 05.06.2026) oor die hofbevindinge op 2 Junie 2026 (ds Coetzee) asook persverklaring Knysna-Plett Herald 11 Junie 2026 het betrekking: Volgens die berig in Knysna-Plett Herald word weereens aangedui dat die hof gelas het dat die klag van skeurmakery teen ds

Brief | Kerk in hof: Hofbevel of halwe aanhaling? Sedgefielder vra sinode om duidelikheid Lees verder

Briewe

Brief | PredikanteSAAMkoms: Kan ’n mens dan nie ’n groot verskil in die wêreld maak én ook die lewe saam geniet en vier nie?

Fourie Rossouw van Stellenbosch skryf: Ek lees van predikante wat kla oor die vermorsing van sinodale geld op die PredikanteSAAMkoms wat in Augustus gaan plaasvind. Dié wat dit reël is glo toondoof. Hoe kan die kerk dit “regverdig dat miljoene rande gespandeer word op ’n nie-amptelike, opsionele byeenkoms vir ’n klomp bevoorregte mense?” So vra

Brief | PredikanteSAAMkoms: Kan ’n mens dan nie ’n groot verskil in die wêreld maak én ook die lewe saam geniet en vier nie? Lees verder

Briewe
Scroll to Top