PredikanteSAAMkoms 2026 vind 24-28 Augustus by Goudini in die Wes-Kaap plaas. Dit is die eerste geleentheid van sy soort in meer as twee dekades en word deur sowat 700 NG predikante van regoor Suid-Afrika bygewoon.
-
- Laai die nuwe liedere hier AF
- Lees jy hierdie op die Kerkbode-app? Lees eerder via jou webblaaier deur HIER te kliek.
- Mediaboodskap deur Algemene Sekretaris (18 Augustus 2026)
- Vooraf: 5 vrae aan Maartje van der Westhuizen
- Amptelike webwerf
- Amptelike program
- Podsending: Hoekom is die 2026 PredikanteSAAMkoms nodig?
- Terugblik: Wat het die vorige massa-saamtrek van dominees ons geleer?
Geborg
