Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto: Adriaan Labuschagne

Elders gesien | Nuwe musiek vir die kerk: Vier vars vrystellings

Die amptelike persverklaring wat hieronder ingesluit word, is nie 'n nuusberig deur Kerkbode nie. Die persverklaring word in sy geheel hier gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk.

Akkoord is ’n nuwe musiekprojek van Bybel-Media, gebore uit ’n eenvoudige droom: om vars, singbare Afrikaanse geloofsmusiek vir die kerk te skep, luidens ‘n verklaring wat vandeesweek uitgereik is. ”

“Akkoord se hoop is dat hierdie liedere nie net op ’n verhoog gehoor sal word nie, maar in gemeentes sal begin leef,” voeg die liedjieskrywers by.

“Die eerste vier liedere is spesiaal geskryf vir die NG Kerk se Predikante SAAMkoms 2026, maar van die begin af was die droom groter as een geleentheid. Daarom word die liedere gratis aan die kerk beskikbaar gestel, sodat gemeentes dit kan aanleer, gebruik en saam sing.” Lees die volledige verklaring hieronder. – Red.

Ook beskikbaar by APPLE MUSIC 

Akkoord – Nuwe musiek vir die kerk!
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top