DINKSTOF: Godsdiens en politiek: ’n Dodelike mengsel
Wanneer godsdiens en politiek vermeng word is die eindresultaat dikwels ’n dodelike mengsel. Dit het niks met kant kies te doen, maar wel met die wyse waarop godsdiens misbruik word om bepaalde politike doelwitte na te jaag of te keer, skryf Johan van der Merwe. Hierdie stelling word opnuut bevestig deur die sluipmoord op […]
DINKSTOF: Godsdiens en politiek: ’n Dodelike mengsel Lees verder
Dinkstof















