Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Verstaan die Bybel

Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Verstaan die Ou Testament: Die Bondsboek en die vreemdeling

Suid-Afrika gaan moontlik al weer ʼn fase binne waar ʼn golf van xenofobie ons oorweldig. Die woord “xenofobie” veronderstel vrees vir die vreemdeling, maar die realiteit is meestal haat. Dit is duidelik dat die Ou Testament en ook die Tora hierdie verskynsel geken het. Ek het al hier geskryf oor die Heiligheidswetgewing en die vreemdeling, […]

Verstaan die Ou Testament: Die Bondsboek en die vreemdeling Lees verder

Verstaan die Bybel

Verstaan die Nuwe Testament: Wat beteken dit om te bely dat Jesus ‘God’ is?

Die Australiese Nuwe-Testamentikus Michael Bird vra in sy onlangse studie Jesus among the Gods wat dit beteken om saam met die vroeë kerk te bely dat Jesus “God” is. Marius Nel vertel meer.    Ons kan naamlik in ons beantwoording van die vraag veronderstel dat ons presies weet wat hulle met die begrip “God” bedoel

Verstaan die Nuwe Testament: Wat beteken dit om te bely dat Jesus ‘God’ is? Lees verder

Verstaan die Bybel
Oor twee hoofstukke in Genesis herhaal die Here twee maal sy belofte, maar die ontvangers van die belofte glo dit eenvoudig nie meer nie.

Verstaan die Ou Testament: Sara en Abraham wou dit nie glo nie, en tog …

Lag is ’n wonderlike ding. Dit laat ons beter voel, en help ons om moeilike dinge te verwerk. Soms lag ons vir die dinge waarvoor ons bang is en soms vir dinge wat ons absurd vind. ’n Bekende voorbeeld van laasgenoemde is Abraham en Sara se gelag in Genesis 17 en 18. Sias Meyer vertel

Verstaan die Ou Testament: Sara en Abraham wou dit nie glo nie, en tog … Lees verder

Verstaan die Bybel
Samuelsson bevraagteken nie dat Jesus tereggestel is nie. Hy vra egter of dié teregstelling ’n kruisiging op ’n kruis was. In antwoord op die vraag moet in ag geneem word dat die Evangelies nie een die struktuur waarop Jesus gedood is in detail beskryf nie.

Verstaan die Nuwe Testament | Was dit werklik ’n kruis? Wat die Evangelies sê oor Jesus se teregstelling

Gunnar Samuelsson se studie, Crucifixion in antiquity, het sedert die publikasie daarvan in 2011 aansienlike gesprek onder navorsers ontlok. Marius Nel vertel meer.   In die studie argumenteer hy dat die Griekse en Latynse terme wat tradisioneel as “kruis” en “kruisig” vertaal word nie noodwendig ’n kruisvormige struktuur beskryf waarop iemand tereggestel word nie. Hulle

Verstaan die Nuwe Testament | Was dit werklik ’n kruis? Wat die Evangelies sê oor Jesus se teregstelling Lees verder

Verstaan die Bybel

Verstaan die Ou Testament: Wat leer hierdie Bybeltekste ons oor tiendes?

In Deuteronomium is daar twee tekste wat gaan oor tiendes: Deuteronomium 14:22-29 en 26:1-15. Beide tekste help ons om te verstaan wat die doel moet wees van enige bydrae wat ons tot ons gemeentes maak. Sias Meyer vertel meer.    Beide tekste verwys na die weerloses in antieke Israel. Deuteronomium 14:27-29 en 26:12 verwys na

Verstaan die Ou Testament: Wat leer hierdie Bybeltekste ons oor tiendes? Lees verder

Verstaan die Bybel

Dinkstof | Verstaan die Nuwe Testament: Onbegrensde genade

In die Evangelies is Jesus deurgaans in konflik met die Fariseërs oor hulle verstaan van die wil van God. Só noem Hy hulle “witgekalkte grafte” (Matteus 23:27) en beskuldig Hy hulle daarvan dat hulle mense van God se koninkryk uitsluit (Matteus 23:13).  Op hulle beurt het die Fariseërs so ver gegaan as om saam te

Dinkstof | Verstaan die Nuwe Testament: Onbegrensde genade Lees verder

Verstaan die Bybel

Dinkstof | Verstaan die Nuwe Testament: Kersfees as openbaring van God

Die Duitse sistematiese teoloog Michael Welker vra in sy God the revealed ’n belangrike vraag oor die geboorte van Jesus, skryf Marius Nel. Hy verwys eerstens daarna dat die kerk bely dat God Homself geopenbaar het in Jesus met sy geboorte voor hy vra of dit werklik as ’n openbaring beskou kan word. Maak die

Dinkstof | Verstaan die Nuwe Testament: Kersfees as openbaring van God Lees verder

Verstaan die Bybel

Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: God se plan sal bly staan in Josef se verhaal

Nadat Jakob en sy familie hulleself in Egipte tuismaak, hoor ons nie meer veel van hulle nie, behalwe wanneer Jakob sterf. Dit is waaroor die laaste drie hoofstukke van Genesis gaan. Jakob seën sy seuns (of die meeste van hulle) en seën ook die twee seuns van Josef, Efraim en Manasse, wat later twee stamme

Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: God se plan sal bly staan in Josef se verhaal Lees verder

Verstaan die Bybel

Verstaan die Ou Testament: Wat leer ’n mens uit die Bybel oor die aflê van geloftes?

In die Ou Testament is ʼn gelofte iets wat die persoon wat die gelofte aflê, nakom. Sias Meyer bekyk die teksgedeeltes.    Ons het grootgeword met die idee dat daar ʼn paar dae voor 16 Desember 1838 ʼn gelofte afgelê is voor God: dat as God op die dag ʼn oorwinning sou gee aan die

Verstaan die Ou Testament: Wat leer ’n mens uit die Bybel oor die aflê van geloftes? Lees verder

Verstaan die Bybel

Advent: Jesus is deur talle verwerp omdat Hy nie aan hulle Adventverwagtinge voldoen het nie. Wat het hulle dan verwag?

Met die aanbreek van Advent dink die kerk sowel terug aan die eerste koms van Jesus, as vooruit na sy wederkoms. Met die terugblik na Jesus se eerste koms is dit opvallend dat baie van Jesus se tydgenote Hom nie herken het as die verwagte Messias nie. Jesus het oënskynlik nie aan hulle Adventverwagtinge voldoen

Advent: Jesus is deur talle verwerp omdat Hy nie aan hulle Adventverwagtinge voldoen het nie. Wat het hulle dan verwag? Lees verder

Verstaan die Bybel

Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: Juda se transformasie

In Genesis 37 is dit Juda se idee om Josef as ʼn slaaf te verkoop. ʼn Paar hoofstukke later lyk dit of Juda ten goede verander het. In 43:8-10 is dit juis Juda wat aanbied om met sy lewe vir Benjamin “borg te staan”. In Genesis 44 is dit Juda se toespraak wat Josef vir

Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: Juda se transformasie Lees verder

Verstaan die Bybel

Nuwe Testament | Marius Nel: Die Bybel as getuienis van die transformerende krag van die evangelie

Dit is welbekend dat die Bybel nie klinkklaar uit die hemel geval het nie. Die verskillende boeke en briewe waaruit dit saamgestel is, is eerder oor eeue deur gelowiges soos Paulus geskryf en deur medewerkers soos Phoebe versprei voordat dit saamgebundel is in ‘n versameling wat ons ken as “Die Bybel”. Dié ontstaansgeskiedenis van die

Nuwe Testament | Marius Nel: Die Bybel as getuienis van die transformerende krag van die evangelie Lees verder

Verstaan die Bybel
Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: Die betekenis van trane in Josef se “rags to riches”-verhaal

Josef se storie in Egipte is ʼn klassieke verhaal van wat in Engels beskryf kan word as “from rags to riches”. Aan die begin van Genesis 39 is hy ʼn slaaf in Potifar se huis. Twee hoofstukke later is hy die farao se regterhand en het net die farao meer mag in Egipte as Josef.

Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: Die betekenis van trane in Josef se “rags to riches”-verhaal Lees verder

Verstaan die Bybel
Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

DINKSTOF | Verstaan die Ou Testament: Josef en God se afwesigheid

Families is veronderstel om veilige ruimtes te wees waar mense geborge en tuis kan voel. Dit moet ruimtes wees waar ons nie gedurig op ons hoede hoef te wees oor bedreigings nie. Maar as familieverhoudings skeefloop word dit plekke waar mense mekaar die seerste kan maak. Bybelfamilies is ook maar so. LEES OOK: Verstaan die

DINKSTOF | Verstaan die Ou Testament: Josef en God se afwesigheid Lees verder

Verstaan die Bybel

Nuwe Testament | Jesus se lydensweg na ons diepste hoop

Jesus se lydensverhaal in Markus 15 bevat verskeie toespelings na Psalm 22. ’n Toespeling is ’n literêre tegniek waarin ’n skrywer na ’n ander teks verwys sonder om dit uitvoerig aan te haal. Markus se toespelings na Psalm 22 is veral duidelik as dit met die Griekse vertaling van die Ou Testament, die Septuaginta, vergelyk

Nuwe Testament | Jesus se lydensweg na ons diepste hoop Lees verder

Verstaan die Bybel

DINKSTOF | Verstaan die Ou Testament: Levitikus en die liefde (Deel 1)

ʼn Mens sou kon wegkom met die stelling dat Levitikus beslis een van die boeke in die Ou Testament is wat die minste gelees word. Wie het in elk geval lus vir wette wat beskryf hoe diere geslag moet word en watter dele gebrand moet word en watter nie? Maar daar is ander kante ook

DINKSTOF | Verstaan die Ou Testament: Levitikus en die liefde (Deel 1) Lees verder

Verstaan die Bybel

Marius Nel: Só het die kerk die wêreld op sy kop gekeer

In sy boek World upside down: Reading Acts in the Graeco-Roman age (2009) wys C Kavin Rowe van Duke Divinity School in die VSA daarop dat ’n uitleg van Handelinge, dat die Christelike geloof geen uitdaging aan die Romeinse Ryk gebied het nie, misplaas is. LEES OOK | Johan van der Merwe: Afrikaans 100: Die

Marius Nel: Só het die kerk die wêreld op sy kop gekeer Lees verder

Dinkstof Verstaan die Bybel

Die veelstemmigheid van die Ou Testament (Deel 2): die Sabbat

In die Ou Testament is daar twee weergawes van die Tien Gebooie. Die eerste een kry ons in Eksodus 20, kort nadat Israel by die berg Sinai aangekom het. Die tweede een vind ons in Deuteronomium 5 en dit is deel van Moses se lang toespraak oorkant die Jordaan waar baie van die verhale en

Die veelstemmigheid van die Ou Testament (Deel 2): die Sabbat Lees verder

Dinkstof Verstaan die Bybel

DINKSTOF | Die veelstemmigheid van die Ou Testament (Deel 3): slawe

Die kerk het deur die jare al baie foute gemaak en in die kerkgeskiedenis is daar baie donker episodes. ʼn Mens dink dalk heel eerste aan die kruistogte, maar ʼn ander donker deel van die kerk se storie is slawerny, skryf Sias Meyer.    Ons almal het al van William Wilberforce gehoor en dit is

DINKSTOF | Die veelstemmigheid van die Ou Testament (Deel 3): slawe Lees verder

Dinkstof Verstaan die Bybel

DINKSTOF | Die veelstemmigheid van die Ou Testament (Deel 1): die mens

ʼn Mens hoor dikwels van frustrasie onder gewone gelowiges oor die kerk wat soms sukkel om uit een stem te praat. Die beste voorbeeld uit die NG Kerk se geskiedenis is ons verandering van standpunt oor apartheid, skryf Sias Meyer.   Vir dekades het ons apartheid ondersteun en toe swaai ons genadiglik om. ʼn Goeie

DINKSTOF | Die veelstemmigheid van die Ou Testament (Deel 1): die mens Lees verder

Dinkstof Verstaan die Bybel

Nuwe Testament | Geseënd is dié wat gee

Handelinge 20:35 bevat een van die min agrapha in die Nuwe Testament. Dié Griekse selfstandige naamwoord agraphon verwys na uitsprake van Jesus wat nie in een van die vier Evangelies opgeteken is nie. ’n Agraphon is dus ’n uitspraak van Jesus wat slegs mondelings oorgelewer is deur sy eerste volgelinge. Volgens Lukas het Paulus met

Nuwe Testament | Geseënd is dié wat gee Lees verder

Verstaan die Bybel

DINKSTOF | Verstaan die Ou Testament: Demokratisering van die mensbeeld

Daar is vandag Christene wat ongemaklik is met die idee van menseregte. Hulle voel ongemaklik met die idee dat mense inherente waarde het en daarom regte het wat beskerm moet word. Soms word hierdie idee as humanisties afgemaak en onbybels. Maar is die idee van menslike waarde onbybels? Die eerste skeppingsverhaal wat ook die priesterlike

DINKSTOF | Verstaan die Ou Testament: Demokratisering van die mensbeeld Lees verder

Dinkstof Verstaan die Bybel
Scroll to Top