Nuwe Testament | Geseënd is dié wat gee
Handelinge 20:35 bevat een van die min agrapha in die Nuwe Testament. Dié Griekse selfstandige naamwoord agraphon verwys na uitsprake van Jesus wat nie in een van die vier Evangelies opgeteken is nie. ’n Agraphon is dus ’n uitspraak van Jesus wat slegs mondelings oorgelewer is deur sy eerste volgelinge. Volgens Lukas het Paulus met […]
Nuwe Testament | Geseënd is dié wat gee Lees verder
Verstaan die Bybel








