As die opgestanes in hulle grafte rus
Matteus 27:51-53 is een van die moeilikste tekste in die Nuwe Testament om te verklaar. Die berig, wat net by Matteus voorkom, vermeld dat met Jesus se dood sekere grafte in Jerusalem geopen is en dat baie ontslape heiliges opgewek is. Hulle het vervolgens ná Jesus se opstanding uit hulle grafte gekom en Jerusalem binnegegaan. […]
As die opgestanes in hulle grafte rus Lees verder
Verstaan die Bybel

