Genesis 1 se ‘beeld van God’
Genesis 1:27 getuig: “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger; as beeld van God het Hy die mens geskep; man en vrou het hy hulle geskep”. Oor die betekenis van dié getuienis word daar wyd gespekuleer. Meeste antwoorde getuig eerder van hedendaagse sielkundige, antropologiese of filosofiese beïnvloeding as van kennis van die destydse sosio-antropologiese […]
Genesis 1 se ‘beeld van God’ Lees verder
Verstaan die Bybel
