Die ‘koninkryk van God’ en ’n herstellende gemeenskap
Die einde van die Dawidiese koninkryk, gepaard met die val van Jerusalem en die vernietiging van die tempel in die jaar 587 vC, het tot ’n geloofs- en bestaanskrisis onder die volk van die Here gelei. Die tempel, die stad en die Dawidiese koningshuis – die pilare van die Judese gemeenskap – is vernietig. Wanneer […]
Die ‘koninkryk van God’ en ’n herstellende gemeenskap Lees verder
Verstaan die Bybel
