Geseënd is die rykes …
Daar is al dikwels daarop gewys dat die Lukasevangelie ’n besondere fokus op die armes het. Nie alleen verklaar Jesus dat Hy die goeie nuus van God se genadejaar aan die armes kom verkondig het nie (Luk 4:18-19), maar ook dat die koninkryk van God aan hulle behoort. In Lukas 6:20 verklaar Jesus dat die […]
Geseënd is die rykes … Lees verder
Verstaan die Bybel
