Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Fanie Cronjé

DINKSTOF: Die nie-vaspenbare Teenwoordige

So aan die begin van ’n nuwe jaar, in die gees van die viering van Epifanie en met die NG Kerk waar ons as kollegas sommer uit die staanspoor weer (steeds) kragtens “klagtes” met en oor mekaar praat, gaan my gedagtes onwillekeurig na die boek Jesaja toe. Wat my oog tydens die lees weer vang, […]

DINKSTOF: Die nie-vaspenbare Teenwoordige Lees verder

Verstaan die Bybel

Die ‘goeie ou dae’ en die heerlikheid van God (Haggai 2:1-9)

Die boek Haggai dra die naam van die profeet wie se boodskap daarin opgeteken is. Moontlik beteken die naam “Op ’n feesdag gebore”, maar ons is nie seker nie. Haggai is die tweede kortste boek in die Ou Testament en is die tiende boek in die Dodekapropheton of “Boek van die Twaalf”. Die boek Haggai

Die ‘goeie ou dae’ en die heerlikheid van God (Haggai 2:1-9) Lees verder

Verstaan die Bybel

Om tot geldige vertolkings van die Skrif in ons tyd te kom

Daar word van tyd tot tyd ontstellende aantygings van binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk teen dié kerk gemaak en dikwels met name teen die Algemene Sinode. Daar word onder meer bedenkinge oor die handhawing van getrouheid aan die Skrif uitgespreek, terwyl daar ook verwys word na die “liberale teologie” van die Algemene Sinode. Wanneer ons

Om tot geldige vertolkings van die Skrif in ons tyd te kom Lees verder

Verstaan die Bybel

“Heilige Gees” in die Ou-Testamentiese getuienis

Verwysings na die “Heilige Gees” kom dikwels in die Nuwe Testament, maar slegs drie maal in die Ou Testament voor. Laasgenoemde drie plekke is Jesaja 63:10, 11 en Psalm 51:13.   Al drie is tekste wat post-eksilies, met ander woorde laat gedateer word. Die woord “gees” en verwysings na die “Gees van God”, of “Gees

“Heilige Gees” in die Ou-Testamentiese getuienis Lees verder

Verstaan die Bybel

Bybelse vloed gee moed

Genesis 9:8-17 word allerweë beskou as die slot van die Bybelse vloedverhaal. Eintlik moet ons sê “vloedverhale”. Van die vroegste tye in die navorsingsgeskiedenis het noulettende lesers besef dat Genesis 6:5 – 9:17 die integrasie van twee vloedverhale uit ou-Israel se tradisie verteenwoordig. Die een is in priesterkinge en die ander in nie-priesterkringe oorgelewer. Genesis

Bybelse vloed gee moed Lees verder

Verstaan die Bybel

“My God, my God, waarom het U my verlaat?” 

Terwyl hierdie bydrae geskryf word, woed die oorlog tussen Rusland en Oekraïne steeds, terwyl ons Suid-Afrikaanse gemeenskap bly steier onder stygende lewenskoste, toename in armoede, ontbloting van meer korrupsie, protesaksies, misdaad, geweld, rassespanning en so meer. Die ontstellende is dat dit binne die NG Kerk oënskynlik nie veel anders daaraan toe gaan nie. Daar woed

“My God, my God, waarom het U my verlaat?”  Lees verder

Verstaan die Bybel

Ou Testament se verbintenistaal hoort tot kern van ons geloof

Baie van ons het grootgeword met Matteus 22:34-40 of Lukas 10:25-28 wat dikwels in ’n erediens in plaas van Eksodus 20 of Deuteronomium 5 as samevatting van die Wet gelees is. Soms het ’n dominee, wanneer hy die Lukas-weergawe van die samevatting van die Wet lees, verder gegaan en Lukas 10:29-37 ook gelees. In laasgenoemde

Ou Testament se verbintenistaal hoort tot kern van ons geloof Lees verder

Verstaan die Bybel

God se genade troef sy oordeel 1 000 teen vier

Bybelvertaling, soos enige ander vertaalprojek, het uitdagings en beperkings. Wanneer ons woorde uit ’n hedendaagse taal gevind het om die Hebreeus of Aramees van die Ou Testament weer te gee, het die proses van vertaling eintlik maar pas begin. Vertaling het tog geldige verstaan as einddoel. Geldige verstaan sluit onder meer die integrasie van geografiese,

God se genade troef sy oordeel 1 000 teen vier Lees verder

Verstaan die Bybel

Die Ou Testament – ’n tweede of ondergeskikte kanon?

Tydens ’n onlangse konferensie oor missionale kerkwees, het die eeue-oue vraag na die verhou­ding Ou en Nuwe Testament sigself weer aan ons opgedring. Die Nederlandse Geloofsbelydenis onderskei op geen manier tussen die twee dele van ons Protestantse kanon nie. In die Katolieke tradisie word daar wel na daardie boeke wat in die Protestantse tradisie as

Die Ou Testament – ’n tweede of ondergeskikte kanon? Lees verder

Verstaan die Bybel

Ongelykheid, kommunikasie en geweld

(Lees gerus Genesis 4) Gedurende Augustus, Vrouemaand, het ons andermaal pynlik bewus geword van die kwessie van huishoudelike geweld oor die algemeen, maar in die besonder geweld teen vroue. Die algemene en wydverspreide voor­koms hiervan vul ’n mens onder meer met ongeloof, afgryse en gevoelens van onreg, woede, magteloosheid en wil-wil jou soms selfs sprakeloos

Ongelykheid, kommunikasie en geweld Lees verder

Verstaan die Bybel

Moet ons uit Genesis 4 aflei dat God die aanhitser van geweld is?

Gedurende verlede maand is Suid-Afrikaners oor die algemeen, maar gemeenskappe in KwaZulu-Natal en Gauteng in die besonder, gekonfronteer met die werklikheid van ongelykheid, magsug, vanda­lisme en geweld. Onder die vernietigende omstandig­hede het talle inwoners getuig van medemenslikheid, van gemeenskappe wat oor grense heen saamstaan en mekaar op verskillende maniere ter wille is. Ek het nie

Moet ons uit Genesis 4 aflei dat God die aanhitser van geweld is? Lees verder

Verstaan die Bybel

In breekbare houers bewaar …

As Suid-Afrikaners bevind ons onsself in ’n land wat steier onder geweld, korrupsie, sosiale verval en ekonomiese agteruitgang. Mense ver­loor hulle werk, sien hoe hulle pen­sioene krimp, hulle kinders emigreer en hulle stede en dorpe verval. Almal reageer nie dieselfde hierop nie. Sommige van ons dra by tot of doen mee aan byvoorbeeld korrupsie, geweld

In breekbare houers bewaar … Lees verder

Verstaan die Bybel

Psalm 91 ’n ‘bumper sticker’-psalm?

Die meeste van ons het al die slagspreuk gelees: “Hierdie motor / huis (of wat ook al) word deur Psalm 91 beskerm”, of in sy Engelse vorm: “This car is protected by Psalm 91”. Veral aan die begin van die Covid-19-pandemie, is hierdie psalm op verskil­lende platforms deur gelowiges rond­gestuur. Psalm 91 spreek die vertroue

Psalm 91 ’n ‘bumper sticker’-psalm? Lees verder

Verstaan die Bybel

Kinders kry is nie kinderspeletjies nie

In ’n boek van Kristine Henriksen Garroway met die titel Growing up in Ancient Israel: Children in material culture and Biblical texts maak die outeur ’n terloopse opmerking oor Genesis 3:16. Vertalings interpreteer dit byna sonder uitsondering as sou moeite en pyn met swangerskap en geboorte die gevolg wees van Eva se ongehoorsaamheid aan God

Kinders kry is nie kinderspeletjies nie Lees verder

Johan van der Merwe Verstaan die Bybel

Torā – ’n moderne wet, of die Here se liefdevolle onderwysing?

Die Hebreeuse woord torā word byna sonder uitsondering in Afri­kaanse Bybels as “wet” vertaal. Alhoewel dit inderdaad een van die vertalingsmoontlikhede van torā is, is dit ’n vertaling wat lesers eerder verder van die teks af neem, as wat dit die betekenis van die Hebreeus duidelik maak. In post(laat)-moderne Westerlinge soos ons se gedagtes het

Torā – ’n moderne wet, of die Here se liefdevolle onderwysing? Lees verder

Verstaan die Bybel

Batseba, patriargie en mag (1 Kon 2:13-25)

In die ou Nabye Ooste het troonwisseling in ’n koninkryk dikwels met ’n stryd onder potensiële opvolgers gepaard gegaan. In Israel was dit met die afsterwe van koning Dawid en die troonbestyging van een van sy jonger seuns, Salomo, nie anders gesteld nie. 1 Konings 1 – 3 vertel iets van Salomo se troonbestyging. Die

Batseba, patriargie en mag (1 Kon 2:13-25) Lees verder

Verstaan die Bybel

By watter diskoers vind jy aanklank?

In 1845 kom Austen Henry Layard, ’n Engelsman, in Mosul, die tweede grootste stad in vandag se Irak aan en begin in 1849 met opgrawings daar. Sy ontdekking van die Lagis-muurpane­le en die bekend Taylor-prisma in die paleis van koning Sanherib het groot opgewondenheid tot gevolg gehad. Koning Hiskia van Juda word in die Taylor-prisma,

By watter diskoers vind jy aanklank? Lees verder

Koronavirus Verstaan die Bybel

“Het U ons heeltemal vergeet, Here?”

Niks is meer dieselfde nie. Die ondenkbare het gebeur. Ons eko­nomies-dominante en eko­no­mies-gedrewe globale dorpie het byna tot stilstand gekom. Byna al die rotte van die rotte-resies is in hulle gate gedwing. In vrye, demokratiese Suid-Afrika geld beperkende wetgewing er­ger as gedurende Apartheid. Die popu­lêre, familiêre aanraak-kultuur van baie het ’n taboe geword. En die

“Het U ons heeltemal vergeet, Here?” Lees verder

Verstaan die Bybel
Scroll to Top