Verstaan die Nuwe Testament: ‘Die herskepping het reeds deur die koms en opstanding van Jesus begin’
In NT Wright se God’s homecoming: The forgotten promise of future renewal voer hy aan dat die Christelike hoop daaruit bestaan dat God na ons en sy skepping toe kom om by ons tuis te wees. Die boek is ’n vervolg op Surprised by hope, waarin hy die wanvoorstelling aangespreek het dat gelowiges se eindbestemming […]












