Bekering tot die waardes van die koninkryk van God
Jesus, Johannes die Doper en die dissipels was dit eens dat die koms van God se koninkryk gevra het dat diegene wat die boodskap hoor hulleself moes bekeer. Bekeer deurdat hulle, en ons, volgens die waardes van die koninkryk van God leef. Die kernwaarde daarvan is dat ons opnuut moet leer om te deel in […]
Bekering tot die waardes van die koninkryk van God Lees verder
Verstaan die Bybel
