Hoe behandel jou geloof mense?
Gedurende hierdie tyd van die kerkjaar bekend as Koninkrykstyd, kom die sogenaamde Klein Profete en dan met name Amos en Hosea in die RCL-lesings aan die bod. Hosea en Amos tree albei in Israel, die noordelike tien stamme van die verdeelde ryk van Dawid en Salomo op. Albei het egter latere redaksionele fases ondergaan en […]
Hoe behandel jou geloof mense? Lees verder
Verstaan die Bybel
