Dis eintlik die briewe van ‘Paulus-hulle’
In sy boek oor Paulus as briefskrywer waarsku Randolph Richards dat ons dikwels dink dat hy net soos ons geskryf het. Dit wil sê dat hy iewers op ’n stil plek by ’n tafel gaan sit het om op sy eie ’n brief te skryf. Of as ons onthou dat hy in ses briewe wat […]
Dis eintlik die briewe van ‘Paulus-hulle’ Lees verder
Verstaan die Bybel
