Jesus steek die grense oor
As ’n mens die evangelies lees, word daar kort-kort ’n plek se naam genoem. Jesus reis na allerhande plekke. Gaan kyk net ’n bietjie na ’n kaart: Ons vind Jesus in klein dorpies soos Nasaret, in groot dorpe soos Kapernaum en die hoofstad Jerusalem. Ons vind Hom ook in dorpe buite die grense van Joodse […]
Jesus steek die grense oor Lees verder
Gestuur


