Harte, huise en kerke
Dr Andrew Murray was regtig ’n merkwaardige mens. Hy het meer as vyftig boeke geskryf en word steeds gereken as een van die belangrikste skrywers oor spiritualiteit in die gereformeerde tradisie. Hy was ’n begaafde kerkleier wat ses keer as moderator van die Kaapse sinode gedien het. Hy het ’n groot invloed gehad in onderwys […]
Harte, huise en kerke Lees verder
Gestuur

