Sonde, sondaars en ons onderlinge verbintenisse
My indruk is dat daar oor die millennia heen talle spreuke of gesegdes in ons geloof ingesluip het, waarvan óf die oorsprong ten beste nié in die Bybel lê nie, of ten slegste gelowiges eerder op ’n dwaalspoor lei as op die weg van die Here hou. ’n Voorbeeld hiervan vind ons in die oproep […]
Sonde, sondaars en ons onderlinge verbintenisse Lees verder
Verstaan die Bybel


