Om reg te bid
Ek kan baie goed onthou toe ek die eerste keer die Ons Vader-gebed regtig gebid het. Dit was een Sondag terwyl ek ’n erediens afgesluit het. Ons gewoonte was om ná die offergawes dankie te sê daarvoor en te bid vir die werk waarvoor ons dit wil gebruik. Die gemeente was reeds ’n paar jaar […]

