In breekbare houers bewaar …
As Suid-Afrikaners bevind ons onsself in ’n land wat steier onder geweld, korrupsie, sosiale verval en ekonomiese agteruitgang. Mense verloor hulle werk, sien hoe hulle pensioene krimp, hulle kinders emigreer en hulle stede en dorpe verval. Almal reageer nie dieselfde hierop nie. Sommige van ons dra by tot of doen mee aan byvoorbeeld korrupsie, geweld […]
In breekbare houers bewaar … Lees verder
Verstaan die Bybel

