Johan van der Merwe | Kerkwees 200: Is dit regtig iets om te vier?
Die eerste sinode van die NG Kerk het op 2 November 1824 – 200 jaar gelede – in Kaapstad byeengekom. Hierdie geleentheid word vanjaar op 3 November met twee feesdienste, een in Kaapstad en een in Pretoria herdenk. Op 2 November vind ’n konferensie oor die gebeure by die kerkargief in Stellenbosch plaas terwyl ’n […]
Johan van der Merwe | Kerkwees 200: Is dit regtig iets om te vier? Lees verder
Dinkstof













