Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 April 2026)

BEROEP

Dr SC (Suzanne) van der Merwe van Kroonstad-Noord na Universitas-Wes; prop LMD (Thea) Wait as diensleraar na De Duin.

AANVAAR

Prop LMD (Thea) Wait as diensleraar na De Duin.

OOS-KAAP

BEVESTIGING

Diensleraar Thea Wait van die NG Gemeente Tarkastad het die beroep aanvaar na die NG Gemeente De Duin. Sy is op Sondag 12 April deur ds Rian Vlok as leraar bevestig. (Ds Thea Wait, diensleraar: NG Gemeente De Duin, 20.04.2026).

VRYSTAAT

BEROEP

Dr Suzanne Cicilia van der Merwe van die NG Gemeente Kroonstad-Noord is na NG Gemeente Universitas-Wes, Bloemfontein beroep. (Ria de Wet, administratiewe bestuurder: Universitas-Wes, 20.04.2026).

OOSTELIKE

EMERITAAT

Ds Chris Lötter gee op 26 April om 09:00 sy aftreepreek by die NG Gemeente Rayton. (Liza Strydom, skriba: NG Gemeente Rayton, 21.04.2026). 

  • Amptelike nuus in Kerkbode gaan oor nuwe leraar- en gemeenteskuiwe asook kerkverwante vergaderings binne die NG Kerk. Lees meer oor die nuutste kerkordelike voorskrifte hieroor in hierdie gids.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top