Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kollig-podsending | In eie woorde: Sinodegangers deel indrukke by Bothaville

Hoe het afgevaardigdes en gassprekers die NG Kerk Vrystaat se sinodesitting van 7-10 Junie beleef? Kerkbode-redakteur Le Roux Schoeman praat op die laaste dag met afgevaardigdes Daleen Deacon en Hansie van Niekerk, asook ds Ulrich Ohlhoff, dr Nina Müller van Velden en dr Marinda van Niekerk van PEN en die nuwe Respond SA.

Kyk ook: Oorsig in 90 sekondes: Kerknuushoogtepunte vanaf sinodesitting van NG Kerk Vrystaat

Meer beriggewing oor die nuwe leierskap wat verkies is, gassprekers, werkswinkels gehou en meer op kerkbode.co.za (soekterm Vrystaat).

Gesprekspunte: 

00:47 Daleen Deacon (onderwyseres van Steynsrus)

02:13 Hansie van Niekerk (boer van Senekal)

03:27 Ds Ulrich Ohlhoff (Harrismith)

07:26 Dr Nina Müller van Velden

14:10 Dr Marinda van Niekerk 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top