NG GEMEENTE POTCHEFSTROOM-MOOIRIVIER
Vakature: Voltydse leraarspos Aansoeke sluit 12:00 op 8 Julie 2016. Gemeenteprofiel Potchefstroom-Mooirivier is die tweede oudste (99 jaar) van 12 NG gemeentes in Potchefstroom en bestaan uit stads- en plaaswyke asook oor ’n groot aantal lidmate wat buite die tradisionele gemeentegrense woon. Daar is tans 842 belydende en 140 dooplidmate. Daar is verskeie tuistes vir […]
NG GEMEENTE POTCHEFSTROOM-MOOIRIVIER Lees verder
Afgehandelde vakatures
