Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Klawer

Vakature: voltydse leraar Sluitingsdatum: 3 Maart 2016. Gemeenteprofiel: Ons gemeente is ’n plattelandse gemeente, ongeveer 280 km noord van Kaapstad langs die N7 geleë, naby Vredendal en Vanrhynsdorp. Die gemeente bestaan uit 787 doop- en belydende lidmate en die gemiddelde ouderdom is ongeveer 43 jaar. Die meeste van ons lidmate is betrokke in die wingerdboubedryf, […]

NG Klawer Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Tygerpoort

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 2 Maart 2016. Hiermee word die dinamiese pos van orrelis in Tygerpoort Gemeente, Pretoria-Oos, bekend gestel. Persone wat by die musiekbediening in Tygerpoort Gemeente betrokke is, se lewe moet van ’n geestelike diepte getuig wat hulle in staat stel om aanbidding binne ’n gebalanseerde, dinamies gereformeerde konteks te lei waarin alle spiritualiteite ’n tuiste

NG Gemeente Tygerpoort Lees verder

Afgehandelde vakatures

Strooidakkerk Paarl

Vakature: Musiekdirekteur Sluitingsdatum: 15 Februarie 2016. Met biddende afhanklikheid stel ons die pos van Musiekdirekteur by Strooidakkerk in die Paarl bekend. Die pos is vanaf 1 Maart 2016 vakant. Musiekbediening in die Strooidak is van kardinale belang en vorm ’n integrale deel van die Strooidak se identiteit tydens eredienste. Die geskikte kandidaat moet aan die

Strooidakkerk Paarl Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Onrusrivier

Vakature: Jeug-en-Familiebediening Termynpos (Een jaar met moontlikheid van verlenging) Sluitingsdatum: 15 Februarie 2016. 1.  Visie vir die pos Ons visie is dat jonger lidmate ons waardes en visie sal deel en inskakel by die bedieninge in die gemeente. Ons wil graag strukture skep waar jonger lidmate diens kan lewer en kontak bou met ouer lidmate, maar ook op

NG gemeente Onrusrivier Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Unitaspark (Vereeniging)

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 5 Februarie 2016. Unitaspark is geleë tussen die kleinhoewes in Vereeniging en het ’n lidmaattal van ± 300. Ons Gemeente is op soek na ’n geroepe orrelis wat die Here met sy/haar gawes in ons gemeente wil dien. Die gemeente het ’n lang geskiedenis van heerlike samesang met die orrel. DIE KANDIDAAT MOET AAN

NG Unitaspark (Vereeniging) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Memel

Vakature: Termynbepaalde Leraarspos (1 Jaar) Sluitingsdatum: 15 Februarie 2016 Die gemeente Memel is ’n plattelandse gemeente, geleë in die Noordoos-Vrystaat, op pad vanaf Vrede na Newcastle. Die gemeente het 172 lidmate en 52 dooplidmate. Die visie van die gemeente is: “Om ’n ware lewende kerk te word, wat sout en lig vir die wêreld is” LERAARSPROFIEL: Die gemeente

NG gemeente Memel Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk in Nylstroom

Kontrakpos vir jeugwerker  Sluitingsdatum: 29 Januarie 2016 1 Jaar-kontrakpos (met moontlikheid van verlenging) Posvereiste: Proponente of opgeleide jeugwerkers. Omgewingsprofiel: Nylstroom / Modimolle is ’n plattelandse dorp in die skilderagtige Waterberge, ± 100 km noord van Pretoria geleë en maklik bereikbaar via die Kranskop-tolhek op die N1. Pragtige natuurskoon en egte bosveldgasvryheid. Bedieningsprofiel: Die kandidaat sal

NG Kerk in Nylstroom Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Witbank-Panorama

Vakature: Voltydse Medeleraar Sluitingsdatum: 19 Februarie 2016 Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. GEMEENTEPROFIEL: Witbank-Panorama is ’n gemeente van die Here Jesus Christus en vorm deel van die Oostelike Sinode. Die gemeente is ±100 km oos van Pretoria geleë. Die gemeente is aan die

NG gemeente Witbank-Panorama Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Escombe (Durban)

Vakature: Deeltydse Vastetermyn-Leraar Sluitingsdatum: 29 Februarie 2016. Ons stel in biddende afhanklikheid die pos van ’n deeltydse vastetermyn-leraar van een jaar bekend. Die gemeente is in ’n oorgangstyd na die aftrede van sy vorige leraar. Die kandidaat moet bereid wees om die take van Art 9 in die gemeente te verrig en om saam met ’n

NG Gemeente Escombe (Durban) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NGK Randfontein-Noord

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 29 Januarie 2016. GEMEENTEPROFIEL Randfontein-Noord is ’n voorstedelike gemeente aan die verre Wesrand met ongeveer 1 800 doop- en belydende lidmate. Die gemeente funksioneer as lid van die Suider–Afrikaanse Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes. Die vorming en bemagtiging van lidmate is ’n hoë bedieningsprioriteit. Die bediening is die gesamentlike verantwoordelikheid van die hele

NGK Randfontein-Noord Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Koës (Namibië)

Vakature: Vastetermyn-kontrakpos vir twee jaar Sluitingsdatum: 31 Januarie 2016 Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord op ’n vastetermyn-kontrak van twee jaar met die opsie om verder te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Koës is ’n plattelandse gemeente, geleë 130 km noordoos van Keetmanshoop in die

NG Gemeente Koës (Namibië) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk in SA

PSD: Teologiese navorsing (Stellenbosch) Sluitingsdatum: 29 Januarie 2016 Die Sinode van die NG Kerk in Suid-Afrika (Wes-en-Suid-Kaapland) maak die vakature vir ’n PSD in die Diensgroep Toerusting bekend en nooi alle belangstellendes wat daartoe geroepe voel om hulle vir hierdie pos beskikbaar te stel. Die PSD: Teologiese Navorsing is onder andere verantwoordelik vir: Leiding neem ten

NG Kerk in SA Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Aggeneys

Vakature: Leraar op vastetermynbasis. Sluitingsdatum: 16 Februarie 2016. GEMEENTEPROFIEL: Die gemeente Aggeneys is geleë in die Boesmanland, ongeveer 300 km vanaf Upington en 115 km vanaf Springbok. Dit is ’n myngemeenskap. Die lidmaattal van die gemeente tel 113 en die kinders 37. Die gemeente het ses dorpswyke met een plaaswyk. Die verste besoekpunt is ongeveer 60

NG Kerk Aggeneys Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.