Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG KERK NOOITGEDACHT (BRONKHORSTSPRUIT)

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 31 Mei 2016. Gemeenteprofiel: Bronkhorstspruit is ’n plattelandse dorp met ’n dorp- sowel as ’n boerderygemeenskap met ± 800 belydende en ±200 dooplidmate. Leraarsprofiel: Vastetermynpos wat fokus op alle aspekte van die bediening. Goeie pastorale leierskap en menseverhoudings. ’n Passie vir mense – jeug en ouerwordende lidmate. Die leraar is ’n […]

NG KERK NOOITGEDACHT (BRONKHORSTSPRUIT) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE BRANDVLEI

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 4 Mei 2016. GEMEENTEPROFIEL Brandvlei is in die Boesmanland geleë op die teerpad tussen Calvinia en Upington in die Noord-Kaap met 142 belydende en 31 dooplidmate. KANDIDAAATPROFIEL Werkverrigting ooreenkomstig Artikel 9 van die Kerkorde. ’n Bedieningsgerigte benadering om bestaande strukture na hoër hoogtes te begelei. Vaardigheid om oudiovisuele middele optimaal te

NG GEMEENTE BRANDVLEI Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk in SA

PSD: Teologiese Navorsing (Stellenbosch) Sluitingsdatum: voor 5 Mei 2016. Die Sinode van die NG Kerk in Suid-Afrika (Wes-Kaapland) maak die vakature vir ’n PSD in die Diensgroep Toerusting bekend en nooi alle belangstellendes wat daartoe geroepe voel om hulle vir hierdie pos beskikbaar te stel. Die PSD: Teologiese Navorsing is onder andere verantwoordelik vir: Leiding neem

NG Kerk in SA Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Zastron

Orrelispos Die NG Kerk Zastron wat in die prentjiemooi Suidoos- Vrystaat geleë is, is op soek na ’n orrelis om die orrelbegeleiding tydens die eredienste, troues en begrafnisse te doen. Daar word ook van die suksesvolle kandidaat verwag om die voorsanggroep en kore af te rig. Die persoon moet ook leiding neem tydens informele lofprysingsdienste.

NG Kerk Zastron Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE ALGOAPARK

Vakature: Termynbepaalde Leraarspos (Drie Jaar) Sluitingsdatum: 29 April 2016. Die Algoapark gemeente is geleë te Port Elizabeth in die Oos-Kaapprovinsie. Die gemeente het ongeveer 489 belydende en 52 dooplidmate. Sommige van die lidmate kom uit ander woonbuurtes in die stad en skakel geruime tyd reeds by ons in. Die gemeente is relatief klein, maar ons

NG GEMEENTE ALGOAPARK Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Thaba Nchu-Tweespruit

Een jaar-kontrakpos Sluitingsdatum: 22 April 2016. In biddende afhanklikheid van die Here, stel die kerkraad van die NG Gemeente Thaba Nchu-Tweespruit ’n vakature vir ’n kontrakpos vir een jaar beskikbaar vir die beroep van ’n NG leraar. Gemeenteprofiel: Die twee-koppige gemeente is ongeveer 60 km oos van Bloemfontein. Die gemeente het ’n bedieningspunt in Thaba Nchu en Tweespruit.

NG Thaba Nchu-Tweespruit Lees verder

Afgehandelde vakatures

Eros gemeente, Windhoek

Vakature: Gemeenteplanting en Stigting Sluitingsdatum: 4 Mei 2016. Eros gemeente in Windhoek, Namibië is op soek na ’n persoon wat ’n nuwe bedienings-punt in die nuwe Elisenheim-ontwikkeling sal ontwikkel en ’n nuwe gemeenskapsgemeente en -sentrum daar sal stig en oprig. Elisenheim is ’n nuwe dorpsontwikkeling aan die noordekant van Windhoek van ongeveer 5 500 erwe.

Eros gemeente, Windhoek Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE BARKLY-OOS

Vakature: Termynbepaalde Pos (Kontrakpos) Sluitingsdatum: 29 April 2016. Gemeenteprofiel: Die NG gemeente Barkly-Oos is suid van Lesotho in die skilderagtige suidelike Drakensberge geleë sowat 115 km oos-suidoos van Aliwal-Noord. Dit is ’n landbou-omgewing met toerismepotensiaal. Forelhengel, bergfietsry en ski is van die gewilde sportsoorte in die omgewing. Sowat 263 belydende en 90 dooplidmate is deel

NG GEMEENTE BARKLY-OOS Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG IMPALAPARK, BOKSBURG

Vakature: Medeleraar (Deeltydse vastetermynpos – Kontrakpos) Sluitingsdatum: 30 April 2016. Die gemeente het ’n geleentheid beskikbaar vir ’n proponent om meer gemeente- ervaring te bekom. Belangstellende proponente van die NG Kerk wat geroepe voel om in die bediening te staan, word genooi om aansoek te doen vir hierdie termynpos van 24 maande. Gemeenteprofiel: Hierdie stedelike

NG IMPALAPARK, BOKSBURG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Stellenberg, Durbanville

Vakature: Jeugleraar  Sluitingsdatum: 11 April 2016. Gemeenteprofiel: Stellenberg-gemeente is ’n makro-gemeente in die noordelike voorstede van Kaapstad en bestaan uit 4 200 belydende en 1 450 dooplidmate. Die gemeente se droom is: “Om uit te reik oor alle grense” en word uitgeleef deur die volgende waardes: nader aan God, nader aan mekaar, maak ’n verskil

NG Stellenberg, Durbanville Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kleinmond

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 31 Maart 2016. Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. GEMEENTEPROFIEL: Die gemeente met sy 2 107 belydende lidmate is geleë tussen Hermanus en Gordonsbaai. Die gemeentegrense strek van Rooi-els in die weste tot by Arabella in die ooste en sluit

NG Gemeente Kleinmond Lees verder

Afgehandelde vakatures

Die Hoof vir (NG) Kerkeie Teologiese Opleiding

Die Kuratorium van die NG Kerk van Transvaal stel hiermee bogenoemde pos bekend: 1. Vereistes ’n Gelegitimeerde leraar van die NG Kerk. ’n Passie en visie vir die uitbouing van teologiese opleiding in diens van die NG Kerk. Goeie vermoë om met studente te assosieer en vir hulle as mentor op te tree in hulle

Die Hoof vir (NG) Kerkeie Teologiese Opleiding Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Burgersdorp

Vakature: Leraar (kontrakpos) – Hersienbaar Sluitingsdatum: 15 April 2016. Die vakature ontstaan in hierdie gemeente aan die einde van Maart 2016 wanneer die huidige leraar emeriteer. Gemeenteprofiel: Plattelandse gemeentein die Oos-Kaap, ongeveer 260 km vanaf Bloemfontein en 60 km vanaf Aliwal-Noord. Gemeente bestaan vanaf 1846. Lidmaattal: 510 belydend, 135 doop wat in 18 dorpswyke en

NG Gemeente Burgersdorp Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Modderrivier-Ritchie

Vakature: twee jaar vastetermyn-leraarspos wat met onderlinge ooreenkoms verleng kan word Sluitingsdatum: 14 Maart 2016. GEMEENTEPROFIEL: Modderrivier-Ritchie is ’n tipiese klein plattelandse gemeente in die Noord-Kaap met 220 belydende en 40 dooplidmate, en is sowat 30 km suid van Kimberley geleë naby die N12. Die lidmate is oor ’n wye spektrum van die ekonomie bedrywig,

NG Gemeente Modderrivier-Ritchie Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Port Elizabeth-Oos

Vakature: Termynbepaalde Leraarspos Sluitingsdatum: 18 Maart 2016 Gemeenteprofiel: Die NG gemeente Port Elizabeth-Oos kyk uit oor Algoabaai, met uitstekende toegang tot die hoofroetes van die metropool. Die gemeente is geleë in die geskiedkundige Suideinde, en bestaan hoofsaaklik uit moderne meenthuiskomplekse. Groot ontwikkeling word in die toekoms voorsien, gegewe die voordelige ligging naby die lughawe, snelweë,

NG gemeente Port Elizabeth-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Wesmoot

Vakature: Een Jaar Vastetermynpos Sluitingsdatum: 22 Februarie 2016. Die kerkraad wag in biddende afhanlikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. GEMEENTEPROFIEL: Wesmoot is ’n gemeente van die Here Jesus Christus en vorm deel van die Noordelike Sinode. Die gemeente is in die weste van Pretoria geleë en bestaan hoofsaaklik

NG Gemeente Wesmoot Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Moedergemeente Zeerust

Vakature: leraar (kontrakpos) Sluitingsdatum: 18 Maart 2016. Alle belangstellende emeritusleraars van die NG Kerk wat geroepe voel om tydelik in die bediening te staan, word genooi om aansoek te doen vir hierdie termynpos van 12 maande, met die oog op moontlike verlenging. GEMEENTEPROFIEL: Ons is ’n plattelandse gemeente met ongeveer 350 belydende en 80 dooplidmate. Ons bestaan uit

NG Moedergemeente Zeerust Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Williston

Vakature: Voltydse leraar  Sluitingsdatum: 29 Februarie 2016. Gemeenteprofiel: Williston is ’n plattelandse dorp met ’n boerderygemeenskap in die Noord-Kaap met 288 belydende en 55 dooplidmate. Leraarsprofiel: Die kandidaat moet ooreenkomstig Artikel 9 van die Kerkorde sy/haar werksaamhede verrig. Van die kandidaat word verwag om by die bestaande strukture in te skakel en moet effektief in spanverband

NG Gemeente Williston Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Impalapark, Boksburg

Vakature: Medeleraar (Deeltydse vastetermynpos – Kontrakpos) Sluitingsdatum: 31 Maart 2016. Die gemeente het ’n geleentheid beskikbaar vir ’n proponent om meer gemeente-ervaring te bekom. Belangstellende proponente van die NG Kerk wat geroepe voel om in die bediening te staan, word genooi om aansoek te doen vir hierdie termynpos van 24 maande. Gemeenteprofiel: Hierdie stedelike gemeente, geleë in

NG Impalapark, Boksburg Lees verder

Afgehandelde vakatures

Ng Kerk Windhoek-Wes

Vakature: Predikant (met spesiale aandag aan jeugbediening) Sluitingsdatum: 18 Maart 2016. GEMEENTEPROFIEL Windhoek-Wes is ’n voorstedelike gemeente met baie jeugdige gesinne. Die gemeente se droom is van ’n gemeenskap waar almal mekaar aanvaar en verstaan en God liefhet. Die leierskapspan is ’n diverse en dinamiese span wat bestaan uit twee predikante, twee jeugwerkers, ’n maatskaplike

Ng Kerk Windhoek-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Retief (Despatch)

Vakature: Leraar (termynpos vir een jaar).  Sluitingsdatum: 18 Maart 2016.  In biddende afhanklikheid van die Here, stel die kerkraad van die NG Kerk Retief ’n vakature vir ’n termynpos vir een jaar beskikbaar vir die beroep van ’n NG leraar (proponent). GEMEENTEPROFIEL:  Die gemeente, met 849 belydende en 205 dooplidmate, is geleë in die gevestigde woonbuurt

NG Kerk Retief (Despatch) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.