Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG GEMEENTE BRANDVLEI

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Voltydse leraar

Sluitingsdatum: 4 Mei 2016.

GEMEENTEPROFIEL

Brandvlei is in die Boesmanland geleë op die teerpad tussen Calvinia en Upington in die Noord-Kaap met 142 belydende en 31 dooplidmate.

KANDIDAAATPROFIEL

  • Werkverrigting ooreenkomstig Artikel 9 van die Kerkorde.
  • ’n Bedieningsgerigte benadering om bestaande strukture na hoër hoogtes te begelei.
  • Vaardigheid om oudiovisuele middele optimaal te gebruik.
  • Spesiale passie vir die diversiteit van dorp- en plattelandse lidmate.

VERGOEDINGSPAKKET

  • Onderhandelbaar volgens Nood-Kaapland se sinodale riglyne.
  • Gratis verblyf in ’n ruim gemeubileerde pastorie (ideaal vir beginners).
  • Dubbelkajuit gemeentevoertuig en brandstof word voorsien.

AANSOEK

  • CV van hoogstens drie bladsye met vermelding van twee referente.
  • Persoonlikheidsontleding (MBTI of soortgelyk).
  • ’n Voltooide bedieningsvraelys (wat op aanvraag ge-e-pos sal word).

KONTAKBESONDERHEDE

  • Kantoorassitent: 054 603 0158 (9:00-12:30) of 073 512 2729 (na-ure).
  • E-pos: ngkbrandvlei@hantam.co.za
  • Ds Peet Neethling: 082 579 0248.

SLUITNGSDATUM: 4 Mei 2016.

DIENSAANVAARDING: 1 Augustus 2016 (of soos met suksesvolle kandidaat onderhandel). Kandidate op die kortlys moet vir ’n onderhoud en preekbeurt beskikbaar wees. Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top