Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG KERK NOOITGEDACHT (BRONKHORSTSPRUIT)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Voltydse leraar

Sluitingsdatum: 31 Mei 2016.

Gemeenteprofiel:

Bronkhorstspruit is ’n plattelandse dorp met ’n dorp- sowel as ’n boerderygemeenskap met ± 800 belydende en ±200 dooplidmate.

Leraarsprofiel:

  • Vastetermynpos wat fokus op alle aspekte van die bediening.
  • Goeie pastorale leierskap en menseverhoudings.
  • ’n Passie vir mense – jeug en ouerwordende lidmate.
  • Die leraar is ’n gelegitimeerde van die NG Kerk.
  • Artikel 9 van die Kerkorde vorm die basis waarop die pligte beskryf word.

Vergoeding:

  • Onderhandelbaar met sinodale skale as riglyn.
  • Gratis pastorie.

Aansoeke:

Aansoeke moet vergesel wees van ’n volledige CV met die name en kontakbesonderhede van ten minste drie referente.

Alle aansoeke moet per e-pos gestuur word na ngnooit@gmail.com

Aansoekers moet beskikbaar wees vir evaluering. Kandidate mag vir onderhoude en ’n preekbeurt genooi word.

Navrae:

Leier van Diensteverhoudinge: Broer Piet Bezuidenhout, 078 893 2673.

Skriba: Ina Fourie 082 574 4511.

Sluitingsdatum: 31 Mei 2016.

Indien aansoekers nie terugvoer voor 12 Junie ontvang het nie, moet aanvaar word dat die aansoeker nie suksesvol was vir die samestelling van ’n kortlys vir oorweging nie.

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit een van die aansoekers te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.