Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Verskaffers van geestelike literatuur benodig persone, veral in die groter sentra, wat op voltydse basis met Fondswerwing kan help.
Sluitingsdatum: 10 Junie 2016
Wie?
Persone met ’n passie vir koninkrykswerk.
- Indien jy oor naskoolse opleiding en bemarkingservaring beskik.
- goeie syfer-, administratiewe en rekenaarvaardighede het.
- ’n kreatiewe, mensgerigte en hardwerkende persoon is, hoor ons graag van jou.
Stuur jou verkorte CV met twee kontakbare referente en kontakbesonderhede na: fondswerwing@bmedia.co.za of faks dit na 086 530 9058.
Sluitingsdatum: 10 Junie 2016
Opleiding word verskaf en vergoeding sal met suksesvolle kandidate onderhandel word.
Geborg