Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Unitaspark (Vereeniging)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Orrelis

Sluitingsdatum: 5 Februarie 2016.

Unitaspark is geleë tussen die kleinhoewes in Vereeniging en het ’n lidmaattal van ± 300. Ons Gemeente is op soek na ’n geroepe orrelis wat die Here met sy/haar gawes in ons gemeente wil dien. Die gemeente het ’n lang geskiedenis van heerlike samesang met die orrel.

DIE KANDIDAAT MOET AAN DIE VOLGENDE VEREISTES VOLDOEN:

  • Ervaring in pyporrelbegeleiding.
  • Moet gemaklik in ’n span kan werk.
  • Moet in samewerking met die predikant die gemeente begelei tydens die oggenderediens.
  • Aanvaar verantwoordelikheid vir spesiale sangdienste, bv Kerssangdiens.

Vergoeding op navraag beskikbaar.

Sluitingsdatum vir aansoek: 5 Februarie 2016

Stuur jou CV / navrae na: fcilliers4@gmail.com of ngunitaspark@telkomsa.net

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top