Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Somerset-Oos

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Gemeenteleraar

Sluitingsdatum: 3 Oktober 2016

Hiermee word die pos van medeleraar bekendgestel. Die persoon moet gemaklik in ’n plattelandse gemeente kan inskakel. Die fokus van die pos is verhoudings met die klem op tieners en jong gesinne. Hoewel dit nie ’n vereiste is nie, sal ’n persoon van nie ouer as 35 jaar die bedieningspan goed aanvul.

Vergoeding: Volgens sinodale aanbeveling met voertuigtoelaag en huisvesting.

Indienstrede: 1 Januarie 2017.

Aansoeke: Rig ’n kort CV voor 3 Oktober 2016 aan: ngkso@telkomsa.net

Navrae: Hendrik Olivier (082 556 3199), ds Chris du Raan (084 585 1235).

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top