NG Gemeente Presidentsoord
Vakature: Vastetermyn leraar Sluitingsdatum: 10 September 2016. Die NG gemeente Presidentsoord het ’n vakature vir ’n leraar in ’n vaste termyn pos vir een jaar. Die pos mag later verleng word. Die salaris sal inooreenstemming met die toepaslike sinodale skale wees maar beperk tot ’n maksimum van posvlak 5. Die gemeente bedien tans 349 belydende […]
NG Gemeente Presidentsoord Lees verder
Afgehandelde vakatures






