NG Gemeente Reddersburg
Vakature: Vastetermynpos: Drie jaar SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 15 NOVEMBER 2016 PROFIEL VAN GEMEENTE: Reddersburg is ’n plattelandse dorp 60 km suid van Bloemfontein op die N6. Daar is ongeveer 250 belydende en 80 dooplidmate wat betrokke is in die gemeente. Op die dorp is ’n goeie laer- en hoërskool, ouetehuis en kinderhuis. Die gemeente se […]
NG Gemeente Reddersburg Lees verder
Afgehandelde vakatures








