Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG KERK: KARASBURG, NAMIBIË

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Voltydse leraar

SLUITINGSDATUM: 15 Februarie 2017.

In biddende afhanklikheid van die Here wag ons aansoeke in vir bogenoemde pos.

GEMEENTEPROFIEL:

Hierdie gemeente is 64 jaar oud en val in die ring van Keetmanshoop. Die dorp lê op die hoofroete na Windhoek en is 110 km vanaf die Ariamsvlei-grenspos. Die gemeente is opgedeel in vier dorpswyke en ses plaaswyke, met ’n samestelling van 140 belydende en 24 dooplidmate. Ekstensiewe klein- en grootveeboerdery is die hoof ekonomiese aktiwiteit in die omgewing.

LERAARSPROFIEL:

• Al die normale predikantspligte soos vervat in Artikel 9 van die Kerkorde;

• Skrifgetroue, aktuele prediking;

• Verbind tot deelnemende bestuur en die vermoë om in ’n span te werk;

• Entoesiasme vir die opbou van die gemeente deur persoonlike kontak met lidmate deur pastorale sorg en huisbesoek.

• Namibiese burgerskap, permanente verblyf of werkspermit sal ’n aanbeveling wees.

VERGOEDINGSPAKKET:

Onderhandelbaar met sinodale skaal as riglyn.

AANSOEKE:

Volledige CV met kontakbesonderhede van twee referente.

Aansoeke aan: Pre-AdviesKommissie, Posbus 71, Karasburg.

E-pos: ngkaras@iway.na

Tel/faks: +264 063 270 212

Verdere navrae: Konsulent: Ds Leon du Toit, (+264) (0)81 712 4531

Jan Wasserfall: (00264) (0)63 269618, E-pos: jariwa@afol.com.na

WhatsApp: (+264) 812 261 238.

SLUITINGSDATUM: 15 Februarie 2017.

Daar kan van die kandidate op die kortlys verwag word om ’n erediens waar te neem en/of ’n onderhoud met die pre-advieskommissie te voer.

Die kerkraad van Karasburg gemeente behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.