Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG gemeente Ermelo-Oos

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: 31 Desember 2016 Gemeenteprofiel: Ermelo-Oos-gemeente is een van die NG gemeentes in Ermelo met ongeveer 450 betrokke lidmate en twee voltydse gemeenteleiers. Ons is ’n gemeente wat graag gelei word deur die Heilige Gees en vind vreugde daarin om sy sigbare werke in ons midde te beleef; is vernuwend in lofprysing; wil […]

NG gemeente Ermelo-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk in SA

PSD: Predikantebegeleiding Sluitingsdatum: 27 Januarie 2017 om 12:00 Die Sinode van die NG Kerk in Suid-Afrika (Wes-Kaapland) maak die vakature vir ’n PSD: Predikantebegeleiding bekend en nooi alle belangstellendes wat daartoe geroepe voel om hulle vir hierdie pos beskikbaar te stel. Die PSD: Predikantebegeleiding neem verantwoordelikheid vir: Die begeleiding van predikante en teologiese studente ten

NG Kerk in SA Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Tygerpoort

VAKATURE : LERAAR GEMEENTEPROFIEL: Tygerpoort Gemeente is geleë in die oostelike voorstede van Pretoria. Die gemeente bestaan uit ongeveer 3000 lidmate wat meestal in sekuriteitsdorpe, meenthuiskomplekse en kleinhoewes woon. Die pas opgegradeerde gemeentekompleks is geleë op ‘n kleinhoewe in Shere. LERAARSPROFIEL: Die vermoë om teologies vernuwend en kontekstueel te reflekteer binne die breë riglyne van

NG Gemeente Tygerpoort Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Upington-Oos

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 30 November 2016. GEMEENTEPROFIEL: Die gemeente bestaan uit ongeveer 1 352 lidmate en dien ’n dorps-, sowel as boerderyge- meenskap. Die gemeente het skoolgaande jeug, werkende jongmense, gesinne met klein kinders en ook ouer lidmate wat deel vorm van die gemeente se residensiële familie. Daar sal van die geskikte kandidaat verwag word

NG Kerk Upington-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Goudini

(Ons is medewerkers in God se wingerd) Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 11 November 2016 Goudini is ’n plattelandse gemeente in die Breedekloof met Rawsonville as dorp. Ons het 975 belydende en 287 dooplidmate. Ons benodig ’n jong entoesiastiese kollega wat baie lief is vir Jesus Christus om ons met sy/haar gawes verder te begelei om ons

NG Gemeente Goudini Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kameelboom

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: 15 November 2016. NG Kerk Kameelboom is geleë 150 km buite Vryburg in Noordwes en het twee preek­punte (Tosca, Leniesdeel), wat alternatiewelik bedien word. Die gemeente het sowat 170 belydende en 60 dooplidmate. Die gemeenskap maak hulle bestaan hoofsaaklik uit land­bou. Tosca het ’n laerskool, poskantoor, slaghuis, koöperasie en ’n algemene hande­laar.

NG Gemeente Kameelboom Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Makwassie

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 25 November 2016. In biddende afhanklikheid van die Here, is die kerkraad van Makwassie wagtend op die aansoek van ’n gelegitimeerde leraar/proponent van die NG Kerk wat geroepe voel tot die bediening in Makwassie. Gemeenteprofiel: Makwassie is ’n klein plattelande dorp in Noordwes. Die gemeente bestaan hoofsaaklik uit boerdery- en delwerybedrywighede.

NG Gemeente Makwassie Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Laaiplek

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 15 November 2016 Gemeenteprofiel: Die gemeente is geleë aan die Weskus en bedien Laaiplek, Port Owen en Dwarskersbos. Dit is ’n enkel-leraargemeente wat bestaan uit ongeveer 736 belydende en 100 dooplidmate (±50% aktiewe ouer lidmate). Kerkhereniging is ’n hoë prioriteit. Musiekbediening dmv ’n orrel asook ’n orkes vorm ’n integrale deel

NG Gemeente Laaiplek Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Fort Beaufort

Vakature: Leraar (Termynbepaalde kontrakpos) Sluitingsdatum: Vrydag, 25 November 2016 om 18:00. Fort Beaufort is geleë in die Katriviervallei van die Amatoladistrik in die Oos-Kaap, 215 km van Port Elizabeth en 140 km van Oos-Londen. Die gebied is bekend vir sy sitrus- en avokadoproduksie, terwyl enkele lidmate van die gemeente veeboere is. Vanweë die eiesoortige omstandighede van

NG Gemeente Fort Beaufort Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Cradock-Oos

Vakature: Voltydse leraar SLUITINGSDATUM VIR BEKENDSTELLING: 15 November 2016. Hiermee maak die kerkraad in biddende afhanklikheid van die Here die bovermelde vakature bekend. GEMEENTEPROFIEL: Cradock-Oos is een van drie plattelandse gemeentes in Cradock, in die hart van die Oos-Kaap. Daar is tans 459 belydende en 109 dooplidmate in die gemeente, hoofsaaklik woonagtig in die dorp.

NG Kerk Cradock-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Vergelegen

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 11 November 2016. Vergelegen is geleë 150 km noord van Vryburg in die Noordwes-Provinsie. Die dorp het ’n kerkgebou, ’n pastorie en ’n koöperasie. Dit is ’n baie klein plattelandse gemeente in ’n uit­gestrekte boeregemeenskap. Die gemeente het twee preekpunte wat albei elke Sondag bedien word. Grondpaaie is deel van ons

NG Gemeente Vergelegen Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kempton-Kruin

Musiekleier – Eietydse erediens Sluitingsdatum: 7 November 2016. Kempton-Kruin wag aansoeke in vir die pos van musiekleier – wat leiding gee in sang en musiek in die gemeente se eredienste. Die fokus van musiek in ons eredienste is om ’n dieper ervaring van lofprysing en aanbidding met musiek (“blended worship”) in die gemeente te vestig.

NG Gemeente Kempton-Kruin Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gem Amersfoort

Vakature: Leraar onbepaalde termynpos SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 6 November 2016 GEMEENTEPROFIEL: Amersfoort is ’n plattelandse gemeente, gestig in 1867, op die hoëveld van Mpumalanga en is deel van die Ring van Wakkerstroom in die Oostelike Sinode. Dit is ’n pastoraalgrootte gemeente met aktiewe kleingroepe en ’n ledetal van ±353 waarvan 53 dooplidmate is. Die gemeente se

NG Gem Amersfoort Lees verder

Afgehandelde vakatures

Church Benevolence Board, Walvis Bay, Namibia

Vacancy: Senior social worker Closing date: 30 November 2016. Education Required: Grade 12 qualification Degree in Social Work Knowledge of the Children’s Act and justice system Experience Required: At least five year’s experience in Social Work Methods Knowledge of and practical experience implementing legislation Extensive range of therapeutic skills Registration with the HPCNA Bilingual –

Church Benevolence Board, Walvis Bay, Namibia Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Durbanville

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 November 2016. Durbanville Gemeente se roeping: Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld. Hierin lê drie fokusse saamgevat: Dissipelskap: Om daagliks in te oefen om in ’n verhouding met Christus te leef. Saamwees: Om hande te vat met medegelowiges binne en buite ons gemeente. Diens: Om

NG Gemeente Durbanville Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Barkly-Oos

Vakature: Leraarspos SLUITINGSDATUM: Vrydag 4 November 2016. Gemeenteprofiel: Die NG gemeente Barkly-Oos is suid van Lesotho in die skilderagtige suidelike Dra­kens­berge geleë, sowat 115 km oos-suidoos van Aliwal-Noord. Dit is ’n landbou-omgewing met toerismepotensiaal. Forelhengel, bergfietsry en ski is van die gewilde sportsoorte in die omgewing. Sowat 256 belydende en 90 dooplidmate is deel van

NG Gemeente Barkly-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Retief (Despatch)

Vakature: Leraar (Termynpos vir een jaar) SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 7 November 2016. In biddende afhanklikheid van die Here, stel die kerkraad van die NG Kerk Retief ’n vakature vir ’n termynpos vir een jaar beskikbaar vir die beroep van ’n NG proponent. GEMEENTEPROFIEL: Die gemeente, met 849 belydende en 205 dooplidmate, is geleë in die

NG Kerk Retief (Despatch) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Dutoitspan, Kimberley

Ons gemeente se Visie is: Oorgee – Omgee – Aangee Vakature: Die gemeente Dutoitspan het ’n vakature vir ’n leraar in ’n vastetermynpos vir drie jaar. Die pos mag verleng word. Sluitingsdatum: 31 Oktober 2016. Gemeenteprofiel: Die gemeente het ’n samestelling van 636 belydende en 17 dooplidmate. Dit is ’n multi kulturele, sosio-ekonomiese- en maatskaplik

NG Gemeente Dutoitspan, Kimberley Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Valleisig

Vakature: Gemeenteleraar (Termynkontrak) Sluitingsdatum: 31 Oktober 2016 om 13:00. Gemeenteprofiel: Valleisig se roeping is om God se Koninkryk te verteenwoordig. Dit staan op drie pilare nl: Dissipelskap, Verhoudings en Feesvier. Ons leef dit uit deur vyf gewoontes en gebruike: Luister; Leer; Eet; Dien; Seën (L2EDS). Jy kan meer hieroor lees by www.valleisig.org.za Valleisig is ’n

NG Gemeente Valleisig Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Viljoenskroon

Kontrakpos: Jeugwerker Sluitingsdatum: 9 November 2016 Die NG gemeente Viljoenskroon stel ’n kontrakpos vir die bediening aan die jeug binne die gemeente bekend. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die organisering van jeugbedie­ning van voorskoolse kinders tot jong volwassenes in samewerking met die kerkraad. Met die oog daarop sal die volgende eienskappe as positief

NG Kerk Viljoenskroon Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Laaiplek

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 15 November 2016 Gemeenteprofiel: Die gemeente is geleë aan die Weskus en bedien Laaiplek, Port Owen en Dwarskersbos. Dit is ’n enkel-leraargemeente wat bestaan uit ongeveer 736 belydende en 100 dooplidmate (±50% aktiewe ouer lidmate). Kerkhereniging is ’n hoë prioriteit. Musiekbediening dmv ’n orrel asook ’n orkes vorm ’n integrale deel

NG Gemeente Laaiplek Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Vergelegen

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 11 November 2016. Vergelegen is geleë 150 km noord van Vryburg in die Noordwes-Provinsie. Die dorp het ’n kerkgebou, ’n pastorie en ’n koöperasie. Dit is ’n baie klein plattelandse gemeente in ’n uit­gestrekte boeregemeenskap. Die gemeente het twee preekpunte wat albei elke Sondag bedien word. Grondpaaie is deel van ons

NG Gemeente Vergelegen Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top