Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NHKA Rustenburg-Tuine

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 31 Mei 2017. Tuine-Gemeente (Rustenburg) beskik oor ’n werkruimte vir ’n medeleraar vanaf 1 Oktober 2017. Tuine-Gemeente is ’n dinamiese gemeente met ongeveer 1 100 lidmate. Gemeenteprofiel: Lidmate bo 60 jaar – 11%, tussen 50-60 jaar – 13%, 40-50 jaar – 18%, 30-40 jaar – 17%, 20-30 jaar – 8%, onder 20 […]

NHKA Rustenburg-Tuine Lees verder

Afgehandelde vakatures

Brits Rusoord

Hoofverpleegkundige pos SLUITINGSDATUM: 31 Mei 2017. Basiese vereistes: Ouderdom: 40-60 jaar Geregistreerde suster. Bejaardesorg-ondervinding. Bestuursondervinding en vermoë om te werk in ’n span. Goeie menseverhoudings kan handhaaf. Voldagpos: Maandae tot Donderdae: 07:00-16:00 Vrydae: 07:00-13:00. E-pos CV na: bestuur@britsoord.co.za SLUITINGSDATUM: 31 Mei 2017.

Brits Rusoord Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE EDENBURG

Vakature: Leraar vastetermynpos SLUITINGSDATUM: Vrydag, 2 Junie 2017. GEMEENTEPROFIEL: Boederygemeenskap in die Suid-Vrystaat, 80 km van Bloem- fontein op die hoofweg na Kaapstad. Gemeente met nege dorpswyke en vier plaaswyke en met ’n ryk kerkgeskiedenis. Val binne die Ring van Smithfield. Die gemeente bestaan uit 285 belydende en 96 dooplidmate. LERAARSPROFIEL: Leraar wat sal aanpas

NG GEMEENTE EDENBURG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK LOUISVALE/LOUISVALEWEG

Vakature: Deeltydse leraarspos vir ’n onbepaalde termyn / Tentmakerpos 1. Gemeenteprofiel Dit is ’n klein plattelandse gemeente wat bestaan uit 241 belydende en 72 dooplidmate. Die gemeente is geleë sowat 20 km buite Upington. Die gemeente bestaan uit twee “koppe” met twee kerkgeboue wat dien as preekpunte. 2. Leraarspligte Gewone predikantspligte volgens Artikel 9 van

NG KERK LOUISVALE/LOUISVALEWEG Lees verder

Afgehandelde vakatures

Die Gemeenskapkerk/The Community Church

Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 15 Mei 2017. Ligging: Die gemeente bedien ’n omgewing wat kosmopolitaans en vinnig uitbreidend is, nl Parklands, Parklands-Noord, Sunningdale, Du Noon en Sandown. Die omgewing beskik oor ’n verskeidenheid van hoër-, laer- en kleuterskole, met Engels as voertaal. Hoewel die meerderheid skole in die area privaatskole is, is daar ook vele departementele

Die Gemeenskapkerk/The Community Church Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk in SA

HOOFARGIVARIS (Stellenbosch) http://kerkargief.co.za Sluitingsdatum: 10 Mei 2017. Die NG Kerk in Suid-Afrika (Wes-Kaapland) beskik tans oor ’n vakature vir ’n Hoofargivaris by die NG Kerk se Argief in Stellenbosch. Die datum van diensaanvaarding is 1 Julie 2017. Verantwoordelikhede • Keuring, ordening, ontsluiting en restourering van argivalia met die oog op bewaring en navorsing; • rekordbeheer

NG Kerk in SA Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE KOËS (NAMIBIË)

Vakature: Vastetermynkontrakpos vir twee jaar Sluitingsdatum: 30 April 2017. Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord op ’n vastetermynkontrak van twee jaar met die opsie om verder te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Koës is ’n plattelandse gemeente, geleë 130 km noordoos van Keetmanshoop in die

NG GEMEENTE KOËS (NAMIBIË) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK MOOIFONTEIN

Vakature: Leraar (VASTETERMYNPOS VIR EEN JAAR) Sluitingsdatum: 19 Mei 2017 In biddende afhanklikheid maak die kerkraad hierdie vakature, as ’n vastetermynpos vir een jaar, bekend en nooi belangstellende proponente en leraars uit om aansoek te doen. Die pos se termyn mag verleng word ná verstryking van die termyn. GEMEENTEPROFIEL: NGK Mooifontein is geleë te Birch

NG KERK MOOIFONTEIN Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE KENHARDT

Vakature: Tentmakerpos Sluitingsdatum: 15 Mei 2017 GEMEENTE: Ons is ’n plattelandse gemeente in die Boesmanland, suid van die Oranjerivier, met 180 belydende en 33 dooplidmate. Hoofsaaklik veeboerdery. Ons leef na aan mekaar en is nou gemoeid in ons gemeenskap. PREDIKANT: Ons bid vir ’n leraar wat sal aard in die platteland en bereid sal wees

NG GEMEENTE KENHARDT Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE EMPANGENI

Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 31 Mei 2017. Die dinamiese NG gemeente Empangeni aan die KwaZulu-Natal se Noordkus het ’n vakature vir ’n voltydse leraarspos. Die leraar sal gevestig word in Mtunzini, ’n rustige leefstyl kusdorp aan die KwaZulu-Natalse Noordkus. Die gemeente bestaan uit drie bedieningspunte in Empangeni, Kwambonambi en Mtunzini. Die leraar sal verantwoordelik wees om

NG GEMEENTE EMPANGENI Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Zastron

ORRELISPOS Sluitingsdatum: 30 April 2017. Die kerkraad van Zastron wag aansoeke in vir die pos van orrelis vir ons gemeente. Zastron is ’n skilderagtige plattelandse dorpie in die Suidoos-Vrystaat geleë, ongeveer 200 km vanaf Bloemfontein en 70 km vanaf Aliwal-Noord. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die musiekbegeleiding tydens eredienste: formeel, sowel as informeel,

NG Gemeente Zastron Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG DELMAS MOEDERGEMEENTE

Vakature: Voltydse leraar SLUITINGSDATUM: Woensdag, 31 Mei 2017. 1. GEMEENTEPROFIEL: Delmas-Moedergemeente is ’n plattelandse gemeente in Mpumalanga binne die sino­dale grense van die Hoëveld Sinode. Die gemeente vier in 2018 sy 100ste bestaans­jaar. Die gemeente het 640 belydende en 160 dooplidmate. Van die belydende lidmate is 24% jonger as 30 jaar. Die gemiddelde ouderdom van

NG DELMAS MOEDERGEMEENTE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE SONSTRAAL

Vakature: Medeleraar (Mosaïek) Sluitingsdatum: 12 Mei 2017. Skriftelike aansoeke word ingewag vir die bogenoemde voltydse pos. Begindatum is 1 Julie 2017. Gemeenteprofiel: Die gemeente is 30 jaar oud en in Durbanville geleë. Dit is ’n makrogemeente met ongeveer 4 700 lidmate en ’n diversiteit van ere­dienste en bedieninge. Mosaïek is reeds 15 jaar ’n bepaalde groeipunt

NG GEMEENTE SONSTRAAL Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Sasolburg-Tuinedal

Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 15 Mei 2017. Gemeenteprofiel: Sasolburg is ’n semi–plattelandse dorp. Tuinedal het 16 dorpswyke en ’n buitewyk, is geleë aan die mees noordelike punt van die Vrystaat teen die Vaalrivier. Dit vorm deel van die Vaaldriehoek, is 8 km vanaf die Vaalrivier en is 83 km vanaf Johannesburg. Daar is geen plaasbesoekpunte nie,

NG gemeente Sasolburg-Tuinedal Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE PRESIDENTSOORD

Vakature: Vastetermyn Sluitingsdatum: 31 Maart 2017 Die NG gemeente Presidentsoord (SPRINGS) in die ring van Delmas het ’n vakature vir ’n leraar in ’n vastetermynpos. Die termyn van die kontrak is onderhandelbaar, maar in terme van die Kerkorde, is dit beperk tot ’n maksimum tydperk van drie jaar. Die pos mag wel later verleng word

NG GEMEENTE PRESIDENTSOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

Sielkundige Praktisyn

Unieke Professionele Persoon opsoek na ’n nuwe uitdaging Ek is ’n goed gekwalifiseerde, “oopkop”, praktise­rende, middeljarige predikant en pastorale terapeut. Ek is ook ’n geregistreerde sielkundige praktisyn wat reeds ’n deel van my inkomste in ’n privaat praktyk verdien. Ek verneem graag van ’n gemeente in die groter Johannesburg-area (verkieslik in die Hoëveld Sinode) wat

Sielkundige Praktisyn Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE KOËS (NAMIBIË)

Vakature: Vastetermynkontrakpos vir twee jaar Sluitingsdatum: 30 April 2017. Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord op ’n vastetermynkontrak van twee jaar met die opsie om verder te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Koës is ’n plattelandse gemeente, geleë 130 km noordoos van Keetmanshoop in die

NG GEMEENTE KOËS (NAMIBIË) Lees verder

Afgehandelde vakatures

CARITAS GEMEENSKAPSFOKUS NPC

UITVOERENDE DIREKTEURSPOS SLUITINGSDATUM: 18 April 2017 om 12:00. PROFIEL VAN DIE INDIENSNEMENDE ORGANISASIE Caritas Gemeenskapsfokus is ’n maatskappy geregistreer vir die bevordering van gemeenskapsontwikkeling, die lewer van maatskaplike dienste, begeleiding van geaffilieerde organisasies en die kwaliteitsbeheer van die dienste van sodanige organisasies. Hoofkantoor geleë in Kimberley in die Noord-Kaap. PROFIEL VAN SUKSESVOLLE KANDIDAAT Deeglike kennis

CARITAS GEMEENSKAPSFOKUS NPC Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE VOSBURG

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 28 April 2017. In biddende afhanklikheid nooi die NG Kerk Vosburg alle gelegitimeerde proponente om aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL: ’n Rustige landelike atmosfeer, geleë in die Bo-Karoo waar hoofsaaklik skaapboerdery bedryf word. Die dorp en gemeente is in 1895 gestig en is verdeel in vier plaaswyke en twee dorpswyke. Die pragtige

NG GEMEENTE VOSBURG Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.