Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

Vakature by ‘n GF4GF Sentrum

BESTUURDERSPOS Sluitingsdatum: 22 Augustus 2017 Die A-Maize-ing Sentrum Bothaville Vrystaat | GF4GF – Good Foundations for Good Fruit Posbeskrywing Kandidate moet ongeveer 10 gematrikuleerde jongmense uit verskillende kulture op ‘n klein plaas buite Bothaville mentor en dissipel vir ‘n  “gap year” wat loop van Februarie tot November elke jaar. Die GF4GF program sluit die volgende in: […]

Vakature by ‘n GF4GF Sentrum Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Waterberg

VAKATURE: MEDELERAARSPOS Sluitingsdatum: 31 Augustus 2017. Ons nooi leraars en proponente uit om hul CV’s en ander inligting in te stuur na die NG Gemeente Waterberg met die oog op ’n beroep as medeleraar. Gemeenteprofiel: Waterberg is ’n plattelandse gemeente in Limpopo en wel in die pragtige bosvelddorp Modimolle (voorheen Nylstroom). Die gemeente is 157 jaar

NG Gemeente Waterberg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Hopetown

Vakature: Aflos-leraar Sluitingsdatum: 14 Julie 2017 ’n Plattelandese gemeente binne die Sinodalegrense van Noord-Kaapland, het ’n vakature vir ’n Aflos-leraarspos vir ’n vastetermyn van ses (6) maande, met moontlikheid om te verleng na aanleiding van die vordering van die aanstellingsproses van ’n voltydse leraar. Gemeenteprofiel: 286 besoekpunte in sowel dorp- as plaaswyke met 453 belydende

NG Gemeente Hopetown Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Welkom-Wes

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 16 Julie 2017. Ons staan as gemeente in diepe afhanklikheid voor ons hemelse Vader om wysheid en leiding in die beroeping van ’n leraar vir ons gemeente. GEMEENTEPROFIEL: Daar is 404 belydende en 79 dooplidmate. LERAARSPROFIEL: ’n Gelegitimeerde, gereformeerde prediker wat die gesag van die Skrif aanvaar. ’n Toegewyde, energieke persoon

NG Gemeente Welkom-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE ALIWAL-NOORD

Vakature: Voltydse medeleraar Sluitingsdatum: 31 Julie 2017. GEMEENTEPROFIEL: Aliwal-Noord, is ’n plattelandse gemeente geleë tussen Bloemfontein en Queenstown in die Noordoos-Kaap. Die gemeente het ongeveer 1 045 lidmate en 308 dooplidmate. Binne die gemeente is ’n tehuis vir senior lidmate en twee skoolkoshuise en die Goedemoed Gevangenis-wyk, met ongeveer 150 lidmate, wat 35 km van

NG GEMEENTE ALIWAL-NOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE PARYS-SUID

Leraar, vastetermyn, kontrak (een jaar) Sluitingsdatum: Vrydag, 17 Julie 2017. Die gemeente het omtrent 230 lidmate en 25 dooplidmate. LERAARSPROFIEL: Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep: Die posbeskrywing sluit die primệre funksies van die predikant in – soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde. Leersuiwerheid in alle fasette

NG GEMEENTE PARYS-SUID Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Dalunie (Brits)

Vakature: Leraar – Voltydse pos Sluitingsdatum: Maandag, 7 Augustus 2017. Gemeenteprofiel: Die gebouekompleks van die gemeente is sowat 15 km noord van Brits op die Wagpospad geleë. Die gemeente funksioneer volgens die Herder/Kudde- model en is opgedeel in 16 wyke. Die Dalunie-gemeente bestaan uit 362 belydende en 76 dooplidmate. Die gemeente val binne die Ring

NG Gemeente Dalunie (Brits) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE NELSPRUIT-SUID

VAKATURE VIR JEUGWERKER – VASTETERMYNPOS SLUITINGSDATUM: 25 Junie 2017 GEMEENTEPROFIEL: Nelspruit-Suid is ’n dinamiese en groeiende gemeente met ’n visie wat hierby pas. Ons verheerlik God Ons dien mekaar Ons bereik die wêreld Van die 2 000 lidmate is 66% jonger as 45 jaar. Hier is ’n aktiewe jeugbediening met gevestigde strukture. Twee leraars bedien

NG GEMEENTE NELSPRUIT-SUID Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Buffeljagsrivier

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 17 Julie 2017. In biddende afhanklikheid nooi die NG Kerk Buffeljagsrivier alle gelegitimeerde proponente en leraars om aansoek te doen. Gemeenteprofiel: Buffeljagsrivier is ’n plattelandse gemeente, geleë 8 km vanaf Swellendam in die pragtige Buffeljagsriviervallei, aan die voet van die Langeberge. Die gemeente is 60 jaar oud en het 320 belydende

NG Kerk Buffeljagsrivier Lees verder

Afgehandelde vakatures

NHK Gemeente Wapadrant-Pretoria

Beskik oor twee vakante bedieningsruimtes wat nie aan ’n ouderdomsprofiel gekoppel is nie. Enige proponent of predikant is welkom om aansoek vir enige van die poste te doen. Dui net duidelik aan vir watter profiel u in aanmerking geneem wil word. Sluitingsdatum: 9 Junie 2017. Profiel van predikant een Primêre verantwoordelikhede: Ontwikkeling en implementering van

NHK Gemeente Wapadrant-Pretoria Lees verder

Afgehandelde vakatures

SONDAGRIVIERMOND

Vakature: Tentmaker SLUITINGSDATUM: 1 Junie 2017. Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die tentmakerspos van predikant: GEMEENTEPROFIEL: Sondagsriviermond is ’n klein gemeente, geleë 45 km noord van Port Elizabeth op die oewer van die Sondagsrivier waar dit in die see inloop by Colchester/Cannonville. Die hele gebied beslaan 336 huise.

SONDAGRIVIERMOND Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE BARBERTON

Vakature: Voltydse leraarspos  Sluitingsdatum: 7 Junie 2017. Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van leraar. GEMEENTEPROFIEL: NG Gemeente Barberton wat deel is van die Ring van Barberton, is ’n plattelandse gemeente geleë in die skilderagtige Laeveldse dorp Barberton aan die voet van die Makhonjwa Berge. Hierdie gemeente bedien

NG GEMEENTE BARBERTON Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE HERTZOGVILLE

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 18 Junie 2017. GEMEENTEPROFIEL: Hierdie gemeente is geleë binne in ’n boerderygemeenskap in die Noordwes-Vrystaat en ongeveer 140 km vanaf Bloemfontein. Ons is ’n behoudende gemeenskap. Daar is 298 belydende lidmate, 78 dooplidmate en bestaan uit ses plaaswyke en vyf dorpswyke. Hertzogville het ’n baie goeie laerskool en het ook ’n

NG GEMEENTE HERTZOGVILLE Lees verder

Afgehandelde vakatures

PAARL-VALLEI GEMEENTE

Vakature: Medeleraar SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: Vrydag 14 Julie 2017 om 12:00. Aansoeke vir bogenoemde pos word ingewag – in biddende afhanklikheid voor God. GEMEENTEPROFIEL: 1 314 belydende en 360 dooplidmate uit alle ouderdomsgroepe. GEMEENTEBELYDENIS Ons word geseën om vir ander tot seën te wees van die Paarl tot aan die uithoeke van die wêreld. Ons

PAARL-VALLEI GEMEENTE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Sutherland

Vakature: Voltydse leraar, vir termynpos van twee jaar Sluitingsdatum: 30 Mei 2017. In biddende afhanklikheid nooi die NG gemeente Sutherland alle gelegitimeerde predikante en emeritusleraars uit om aansoek te doen. Gemeenteprofiel: ’n Rustige landelike atmosfeer. Sutherland is geleë op die Roggeveldplato in die Noord-Kaap, maar skakel kerklik by die Wes-Kaap in. Die gemeente is gestig

NG Gemeente Sutherland Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG MONUMENTPARK-WES

Vakature: Deeltydse vastetermynpos (drie jaar) Aansoeke sluit om 24:00 op Sondag 4 Junie 2017. Die kerkraad nooi gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid binne die NG Kerk om aansoek te doen vir bogenoemde vakature. 1. Gemeenteprofiel: 1.1. Die gemeente is deel van die Noordelike Sinode van die NG Kerk en val binne die ringsgebied van Pretoria-Oos. 1.2. Die

NG MONUMENTPARK-WES Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE MORELETAPARK

GEMEENTEPROFIEL: Die Moreletapark-gemeente is ’n stadsgemeente en ons visie is:”Jesus alles in elkeen“. Ons missie is daarom: “Elkeen doelgerig ’n dissipelmaker”. Hierin speel ons waardes van verhoudings, diensbaarheid en gehoorsaamheid ’n kardinale rol. Al hierdie is slegs moontlik as die fondasie waarop ons bou in plek is, naamlik: Skrifgetrouheid, Geesvervuldheid en Gebed. VAKATURE: LEIER VIR

NG GEMEENTE MORELETAPARK Lees verder

Afgehandelde vakatures

Jan Kriel Instituut, Kuilsrivier

HOOF: BEMARKING Sluitingsdatum: 19 Mei 2017. Jan Kriel Instituut, ʼn program van Badisa, werf vriende en fondse vir kinders met spesiale onderwysbehoeftes by Jan Krielskool. ʼn Verantwoordelike en gemotiveerde persoon word benodig om hierdie pos te vul vanaf 1 Julie 2017. Die posbekleër sal aan die Direkteur rapporteer en verantwoordelik wees vir: Die werwing van

Jan Kriel Instituut, Kuilsrivier Lees verder

Afgehandelde vakatures

FAKULTEIT TEOLOGIE, UP

SLUITINGSDATUM: 22 Mei 2017. In ons strewe na uitnemendheid en diversiteit wag die Universiteit van Pretoria op aansoeke vir die volgende vakature. Die Universiteit van Pretoria se verbintenis tot kwaliteit maak ons een van die vooraanstaande navorsingsuniversiteite in die land en gee ons ʼn mededingende voordeel in internasionale wetenskap- en tegnologie-ontwikkeling. PLIGTE: Die posbekleër sal verantwoordelik wees

FAKULTEIT TEOLOGIE, UP Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE STANDERTON (MOEDERGEMEENTE)

Vakature: Leraar – Voltydse pos vanaf 1 November 2017 Sluitingsdatum: 12:00 op 31 Mei 2017. Die kerkraad adverteer in biddende afhanklikheid die pos van leraar van die gemeente! GEMEENTEPROFIEL: 1. Standerton is ’n plattelandse gemeenskap aan die suidelike grens van die Mpumalanga-provinsie. 2. Standerton-Moedergemeente is een van drie NG gemeentes in die dorp. 3. Die

NG GEMEENTE STANDERTON (MOEDERGEMEENTE) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Radiokansel

Werksgeleentheid: Fondswerwing Sluitingsdatum: 15 Junie 2017. Radiokansel is op soek na energieke fondswerwers in Gauteng (Oosrand en Noordwes-areas) om in diens te neem. Ideale kandidate sal Christene wees, oor eie vervoer beskik, die kapasiteit hê om van die huis af te werk en volkome tweetalig wees (Engels en Afrikaans). Sleutel verantwoordelikhede sluit in: Area-spesifieke skenkernavorsing

Radiokansel Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.