Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG GEMEENTE WEENEN

Leraarspos: Twee jaar vastetermyn Sluitingsdatum: Vrydag, 29 September 2017. Hierdie plattelandse gemeente het 113 belydende en 18 dooplidmate. LERAARSPROFIEL: Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep: • Die posbeskrywing sluit die primêre funksies van die predikant in – soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde. • Sondae eredienste […]

NG GEMEENTE WEENEN Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 30 September 2017. Die kerkraad nooi gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid binne die NG Kerk om aansoek te doen vir bogenoemde vakature. 1. Gemeenteprofiel:   Die visie van die gemeente is: Christus is die Here! Daarom wil ons mekaar in verhoudinge opbou om so sy groot opdrag uit te leef. Die missie van

NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE POTCHEFSTROOM-WES

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 30 September 2017. In biddende afhanklikheid van die Here, stel die kerkraad die vakature van ’n leraar bekend. Gemeenteprofiel: Ons gemeente bestaan uit 301 belydende en 61 dooplidmate. Hier is twee aftree-oorde in die gemeente. Die gemeente bestaan groten­deels uit ouer lidmate, maar hier is ook jonger lidmate met kinders wat

NG GEMEENTE POTCHEFSTROOM-WES Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Wonderboom-Suid

Vakature: Leraarspos – Drie jaar vastetermyn Sluitingsdatum: 31 Oktober 2017. In biddende afhanklikheid nooi die NG gemeente Wonderboom-Suid gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid (proponente, predikante, emeriti) om aansoek te doen vir die pos. Gemeenteprofiel: Die Wonderboom-Suid Gemeente bestaan reeds 71 jaar. Ons is ’n voorstedelike gemeente in die Moot-area in Pretoria met 470 belydende lidmate waarvan

NG Gemeente Wonderboom-Suid Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE LICHTENBURG

Vakature: Leraarspos – Drie jaar vastetermyn Sluitingsdatum: 15 September 2017. GEMEENTEPROFIEL Hierdie dinamiese, 132 jaar oue gemeente is geleë in ’n plattelandse gemeenskap in Noordwes, waar die meeste werkende lidmate in diens staan van maatskappye wat die landboubedryf ondersteun. Hier is tans 477 belydende en 115 dooplidmate. LERAARSPROFIEL BEHELS DAT DIE KANDIDAAT – ’n Noue,

NG GEMEENTE LICHTENBURG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK UPINGTON

Aansoeke word ingewag vir ’n voltydse leraarspos SLUITINGSDATUM: 15 September 2017. Die NG gemeente Upington vier in 2018 sy 125ste bestaansjaar en is bevoorreg om in ’n pragtige historiese gebou gehuisves te wees. Die gemeente bestaan uit 360 belydende en 116 dooplidmate. GEMEENTEPROFIEL:   Die volgende is vir ons uiters belangrik: • Ons gereformeerde belydenis,

NG KERK UPINGTON Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeentes Arlington en Lindley

Leraar, vastetermyn-dienskontrak (drie jaar) Sluitingsdatum: 31 Augustus 2017. (Pos is vakant vanaf 1 Januarie 2018) GEMEENTEPROFIEL: Die NG gemeentes van Arlington en Lindley is reeds vir ses jaar betrokke in ’n samewerkings­ooreenkoms. Hierdie ooreenkoms behels dat die dienste van ’n leraar gedeel word, hoewel elke gemeente onafhanklik op hul eie funksioneer. Die leraar hou Sondae

NG gemeentes Arlington en Lindley Lees verder

Afgehandelde vakatures

Magister in die Teologie

Sluitingsdatum: 1 September 2017. Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Kerk van Swede, bied ’n besonderse geleentheid aan studente om ’n Magister in die Teologie te voltooi met die fokus op gender en gesondheid. Die Magister kan in enige van die huidige teologiese dissiplines geregistreer word (Ou Testament, Nuwe Testament,

Magister in die Teologie Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE LICHTENBURG

Vakature: Leraarspos – Drie jaar vastetermyn Sluitingsdatum: 15 September 2017. GEMEENTEPROFIEL Hierdie dinamiese, 132 jaar oue gemeente is geleë in ’n plattelandse gemeenskap in Noordwes, waar die meeste werkende lidmate in diens staan van maatskappye wat die landboubedryf ondersteun. Hier is tans 477 belydende en 115 dooplidmate. LERAARSPROFIEL BEHELS DAT DIE KANDIDAAT   – ’n

NG GEMEENTE LICHTENBURG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE REIVILO-GOEDVERTROU

Vakature: Vastetermynpos vir ‘n termyn van drie jaar Sluitingsdatum: 15 September 2017. Die kerkrade van Reivilo en Goedvertrou wag in biddende afhanklikheid van die Here, aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. Gemeenteprofiel: Die omskrewe taak van die vastetermynpos behels die implementering en inwerkingstelling van die nuutgekombineerde twee gemeentes vir ’n effektiewe evangeliebediening.

NG GEMEENTE REIVILO-GOEDVERTROU Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE SUIDKUS – AMANZIMTOTI

Leraar: Vastetermynpos – Een jaar Sluitingsdatum: 22 September 2017. Gemeenteprofiel: Die missie van die gemeente is om “’n Hawe vir Hulp en Hoop” in ons gemeenskap te wees. Die gemeente bestaan uit 1 400 belydende en 320 dooplidmate asook ’n tehuis vir bejaardes wat binne die gemeentegrense val. Die gemeente word huidiglik deur twee leraars

NG GEMEENTE SUIDKUS – AMANZIMTOTI Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK UPINGTON

Aansoeke word ingewag vir ’n voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 15 September 2017. Die NG gemeente Upington vier in 2018 sy 125ste bestaansjaar en is bevoorreg om in ’n pragtige historiese gebou gehuisves te wees. Die gemeente bestaan uit 360 belydende en 116 dooplidmate. GEMEENTEPROFIEL: Die volgende is vir ons uiters belangrik: • Ons gereformeerde belydenis, tradisie

NG KERK UPINGTON Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE HOPETOWN (Noord-Kaap)

Vakature: Voltydse gemeenteleraar Sluitingsdatum: 25 Augustus 2017 Gemeenteprofiel Die NG gemeente te Hopetown wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir ’n voltydse leraarspos. Hopetown is geleë langs die Oranjerivier teen die N12 sowat 120 km suid van Kimberley. Dit is ’n plattelandse Afrikaanssprekende gemeenskap met ’n groot landbou-omgewing wat bestaan uit vee- en besproeiingsboere. Die

NG GEMEENTE HOPETOWN (Noord-Kaap) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Vakature by die NG Kerk Algemene Sinode Posisie: Boekhouer ALGEMENE SINODALE KANTOOR, HATFIELD, PRETORIA Sluitingsdatum: 25 Augustus 2017 Minimum kwalifikasies (essensieel): Matriek. Kwalifikasies (aanbeveel): Toepaslike Tersiêre kwalifikasie (Bv Diploma in Boekhouding, Toepaslike Tersiêre kwalifikasie). Minimum toepaslike ondervinding (jare): • Ten minste 10 jaar toepaslike ervaring van boekhouding tot op proefbalansvlak. • Ten minste vyf jaar

Nederduitse Gereformeerde Kerk Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE KERKENBERG (HARRISMITH)

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Vrydag 25 Augustus 2017 om 12:00. In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad die bogenoemde vakature bekend. GEMEENTEPROFIEL: ’n Goed gevestigde gemeente geleë in Harrismith in die Oos-Vrystaat, met sowat 570 belydende en 135 dooplidmate. Die gemeente bestaan uit ’n boerderygemeenskap en ’n normale plattelandse omgewing. VERGOEDING: Volgens sinodale riglyne

NG GEMEENTE KERKENBERG (HARRISMITH) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE OP-DIE-BERG

Voltydse leraar: ’n Uitnodiging Sluitingsdatum: 31 Augustus 2017. GEMEENTEPROFIEL Die gemeente is in die hart van die Koue Bokkeveld, tussen Ceres en Citrusdal en ongeveer 200 km vanaf Kaapstad, geleë. Dit is ’n unieke boerderygemeenskap en die vernaamste bedrywighede is sagte vrugte en groente. Die gemeente het ongeveer 252 belydende lidmate, waarvan die meeste tussen

NG GEMEENTE OP-DIE-BERG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK PLETTENBERGBAAI

Vakature: Bedienaar van die Woord Sluitingsdatum: Vrydag, 18 Augustus 2017. Die NG Kerk Plettenbergbaai bedien hierdie bekende kusdorp aan die Tuinroete in die Suid-Kaap. Plettenbergbaai is ongeveer 100 km vanaf George en 230 km vanaf Port Elizabeth. Die gemeente is deel van die Wes-Kaapse Sinodale Streek. Die gemeente funksioneer as ’n kerkraad met twee wyksgemeentes, Suiderkruis en Noorderkruis. Elke

NG KERK PLETTENBERGBAAI Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Cedarville-Matatiele

VAKATURE: Twee jaar Kontrakpos Opsie van nog 1 jaar met wedersydse goedkeuring SLUITINGSDATUM: 11 Augustus 2017  GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Cedarville-Matatiele is suid-oos van Lesotho naby die skilderagtige suidelike Drakensberge geleë, 70 km vanaf Kokstad. Dit is ’n landbou- en dorp omgewing.  Sowat 120 belydende lidmate en 25 dooplidmate is deel van die gemeente. LERAARSPROFIEL: Gelegitimeerde

NG Gemeente Cedarville-Matatiele Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Hertzogville

VAKATURE: VOLTYDSE LERAARPOS Sluitingsdatum: 31 Augustus 2017 GEMEENTEPROFIEL: Hierdie gemeente is geleë  binne in ‘n boerderygemeenskap in die Noord Wes Vrystaat en ongeveer 140 km vanaf Bloemfontein. Ons is ’n behoudende gemeenskap. Daar is 298 belydende lidmate, 78 dooplidmate en bestaan uit ses plaaswyke en vyf dorpswyke. Hertzogville het ’n baie goeie laerskool en het ook ’n

NG Gemeente Hertzogville Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Klerksdorp Doringkruin

VAKATURE: JEUGLERAAR Twee jaar Termynpos Sluitingsdatum: 14 Augustus 2017 GEMEENTEPROFIEL NG Klerksdorp Doringkruin is ’n makro-gemeente op die platteland met 2 500 lidmate (Belydend en Doop), waarvan 83% in die ouderdomskategorie van 0 tot 59 jaar sorteer. Ons visie is: IN VERHOUDING MET JESUS VANDAG, en staan op die volgende 4 pilare: 1. VERHOUDINGS 2. GENESING

NG Gemeente Klerksdorp Doringkruin Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Toringkerk, Paarl

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 4 Augustus 2017 Die orrelis is verantwoordelik vir die sang en musiek tydens die oggenddiens en ander geleentheidsdienste. Begeleiding op die pyporrel is die vertrekpunt. Die orrelis is verant- woordelik vir die kreatiewe uitbou en ontwikkeling van die musiek by die diens en moet as deel van ’n span kan funksioneer. Ons gemeente

NG Gemeente Toringkerk, Paarl Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.