Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG KERK PIETERMARITZBURG TE MERRIVALE

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

LERAAR: VOLTYDSE ONBEPAALDE POS
Sluitingsdatum: 31 Oktober 2017.

Gemeenteprofiel:

Die gemeente bestaan uit 233 belydende en 34 dooplidmate en bedien Howick en Merrivale wes van Pietermaritzburg. Ons missie is: “Leef voluit vir die Here deur te hoop op Christus”.

Leraarsprofiel:

Fokus op al die fasette van die bediening soos verwoord in Art 9 van die Kerkorde met spesiale aandag aan die jeug en bejaardes deur gereelde huisbesoek, aandag aan rand­figure in ons omgewing, verhoudingsbouer en samewerking met talle ander kerke in ons dorp.

Vergoeding:

Dit sal onderhandel word met die sinodale skaal as riglyn. ’n Huistoelae word voorsien.

Aansoeke:

Verkry ’n vraelys by ons kerkkantoor en stuur dit saam met u CV (twee bladsye) na: ngkerkpmb@lantic.net

Navrae:

Marieta van Schalkwyk 073 493 6381 en Willie van Zyl 083 306 8448.
Kerkkantoor: Kriek Louw 082 958 0925.

Sluitingsdatum: 31 Oktober 2017. Ontmoetings met die persone op die kortlys kan moontlik gereël word.

Die kerkraad behou die reg voor om sonder opgaaf van redes nie ’n aanstelling/beroep uit enige van die aansoekers te doen nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.