NG KERK ASHTON
Voltydse leraarspos (Termynkontrakte kan oorweeg word) Sluitingsdatum: 31 Oktober 2017 Gemeenteprofiel: Die gemeente is ’n plattelandse gemeente, 170 km vanaf Kaapstad geleë in die Breërivier Wynland. Die gemeente bestaan uit 241 besoekpunte, waarvan 158 op die dorp en 83 op die plase is. Die NG gemeente Ashton bestaan uit 464 belydende en 175 dooplidmate. Die […]









